Die Blou Huis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Annemarie P - Des 2023
Algehele gradering
Dit was hemel op aarde!
Die Blou Huis se terugvoer
Annemarie, ons is so bly julle het lekker uitgerus. Dankie dat julle bedagsame gaste was. Ons sien uit na 'n volgende kuier.
Hugo N - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Die Blou Huis se terugvoer
Hugo, dit was vir ons 'n plesier om jou te ontvang as 'n gas.
Groete
Angela
Karl F - Feb 2023
Algehele gradering
Mooiste huis.
Die Blou Huis se terugvoer
Karl, dankie vir julle vriendelike woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit na 'n volgende kuier. Groete. Angela
Leon V - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie plek.
Die Blou Huis se terugvoer
Leon, dankie vir jou terugvoer. Die munisipaliteit het Maandag oggend die meter kom vervang en bevestig dat beurtkrag die sondebok was wat die meter beskadig het. Dit is so jammer dat dit nou juis oor 'n naweek moes gebeur terwyl julle hier was. Hopelik kry ons eendag kans om mekaar weer te ontmoet.... sonder krag en beurtkrag probleme. Geseënde dag vir julle. Die Blou Huis
Neil D - Jan 2023
Algehele gradering
2 day stop-over.
Die Blou Huis se terugvoer
Neil, ons was bly om jou en jou vriendelike gesin te ontmoet!
Anri E - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, na aan die see en 'n baie veilige area.
Die Blou Huis se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier, Anri. Dankie dat julle sulke goeie gaste was. Ons sien uit na 'n volgende kuier. Groete,
Angela - Die Blou Huis
Heidi J - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik en waarde vir geld.
Die Blou Huis se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike woorde, Heidi. Dit was lekker om jou as gas te ontvang. Ons sien uit na die volgende kuier.
Geseënde dag vir jou.
Niel T - Jul 2022
Algehele gradering
Perfek in elke opsig.
Louis C - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf en baie naby die see.
Lees meerTinus L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie goed toegerus en silwerskoon.
Lynelle L - Des 2022
Algehele gradering
Was 'n baie lekker, rustige vakansie. Als was mooi skoon. Vriendelike man en vrou wat ons als mooi gewys het.
Die Blou Huis se terugvoer
Was lekker om julle te ontvang, Lynelle!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cynaroides-straat 11, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang