Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blou Huis

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-straat 11, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Blou Huis bied selfsorgverblyf in 'n pragtige en sonnige huis in Danabaai, Mosselbaai. Danabaai is deel van die Mosselbaai munisipale gebied maar dit is nie in Mosselbaai nie. Die Blou Huis is ongeveer 4,2 km (of 18 minute) se ry per motor vanaf The Point in Mosselbaai.

Hierdie huis beslaan 'n deel van die eienaar se huis, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe sowel as 'n privaat ingang.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers, elk met sy eie badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide stort- en badgeriewe is beskikbaar.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-styl met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitkamer het 'n TV en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek en privaat braaigeriewe.

Hierdie huis is ongelukkig nie kindervriendelik nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Die Blou Huis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cynaroides-straat 11, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Blou Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-straat 11, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3c6e06aef3f7079dd77f92afb62097d479d600492d121d1868934b58e2080a4e8d6448b9f64b268fdabb56c69cdb3a5581b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 11 Cynaroides Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.203916278773 22.054061871433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang