Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blou Huisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Die Blou Huisie
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Megan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Pragtige uitsig en rustig.

Verskriklik lekker, mooiste uitsig oor die see. My man het heerlik vis gevang.

Kitta E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitta E

Blou verander in geel.

Pragtige gesellige huisie. Loop afstand van see en naaste afhaalplek, maar ryafstand van swemstrand. Speletjies in die kas vir die reënerige dae was 'n wenner.

Landie L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie L

Ontspannend en lekker.

Pragtige plekkie en 'n mooi see-uitsig. Netjies en so mooi.

Jenny T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny T

Breathtaking view.

Was like home from home, had everything we needed.

Simon P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simon P

All household amenities are available, and very comfortable for two to 4 people.

Very relaxed stay. Easy to access everywhere.

Willem C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Baie lekker gebly.

Pragtige plek met 'n mooi see-uitsig.

Elmarie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B

Ons het heerlik gebly!

Baie dankie vir 'n heerlike kuier in die Blou Huisie.

Louis C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis C

Baie mooi uitsig.

1. Ligging is fantasties. 2. Beddens slaap glad nie lekker nie. Oud en moet vervang word met behoorlike beddens en beddegoed. 3. Badkamer moet vir seker oorgedoen word. In 'n walglike toestand. Stortgordyn is te kort vir bad so water stroom op vloer af. WiFi netwerk was nie heeltyd beskikbaar nie.

Lorraine M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M

Uitstekend.

Ons sal definitief weer hier bespreek. Vir die prys per nag en wat jy kry is dit oor en oor die moeite werd!

Katelin S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katelin S

The Blue House (December 2022 - January 2023).

We went to “Die Blou Huisie” for the first time, with our furry kids. Where does one start? What a homely place to spend a holiday. The Huisie accommodated all requirements that one looks for (i.e. blankets, towels, cutlery, washing machine, tumble dryer, etc.). Lovely braai areas, one at the back of the Huisie and one in the front with one amazing view. The back of the Huisie has a lekker kuier area if it rains, and the front has a little stoepie you can sit at and look at the view. The house is very secure for your furry kids, no worries if you have to quickly pop out without your furry kids. There are two beaches within walking distance from the huisie which are both dog-friendly. The one is a swimming beach, with lifeguards etc. There is also a lovely pub and grill (also walking distance) from the Huisie, called the Dolphin Pub & Grill. There is a proper Super Spar, with all your essentials, etc. in Port Edward itself (about 6 kms away) from the Huisie, as well as Mac Banana, which is about 8 kms from the Huisie where you can go do some shopping, get a few gifts, there are restaurants, but what we can definitely recommend is their pancakes (it is actually a must!). We definitely had an amazing and memorable time, and will definitely be back again! We also definitely recommend it to other families, with furry kids. Thank you!

Die Blou Huisie se terugvoer

Thank you, Katelin. It was great having you as guests. We look forward to your next visit.

Die Blou Huisie
Morne D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne D

Fantasties.

Dit was ons eerste vakansie saam as vriende en Die Blou Huisie het gesorg vir baie vermaak en nuwe memories wat ons as vriende saam kon deel. Ons sal definitief weer gebruik maak van Die Blou Huisie.

Die Blou Huisie se terugvoer

Dankie, Morne. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Die Blou Huisie
Koos V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Koos V

Was onaangenaam.

Het dit met die eienaar bespreek.

Tammia M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammia M

Lovely and peaceful.

The neighbourhood was quiet and peaceful, it is within driving distance to not only the beach, but to any shops that you might need as well, lovely and beautiful house and area, would love to visit again sometime soon, thank you.

Die Blou Huisie se terugvoer

Thank you, Tammia.

Die Blou Huisie
Tina V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina V

Lekker ingerig en goed geleë.

'n Gerieflike huisie met alles wat 'n mens nodig het. Mooi uitsig oor die see en strand is loopafstand.

Ansie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Wonderlike kuier met 'n uitsig op die see.

Dis 'n lieflike huis. Die erf is omhein, alhoewel nie baie stewig nie voel mens darem veiliger. Daar is 'n pragtige uitsig van die huis op die see. As mens by die deur inkom is daar 'n slaapkamer links met 'n uitsig op die see. Die area voor en regs is 'n groot leefarea met 2 beddens, 'n eetkamertafel en banke, als met 'n uitsig op die see. Verder af aan die linkerkant is die tweede slaapkamer en langs hom die badkamer. Dis kombuis is regs agter en lekker groot. Die plekkie was baie skoon en uitstekend toegerus. Verskillende stoele, bordspeletjies, kussings, komberse, vadoeke, bakke, potte, en selfs plastiekeetware wat my twee-jarige kon gebruik. Daar is boeke en skilderye en dit voel soos 'n huis. Die lig van die bure het effens gepla maar dit kan reggemaak word met blockout gordyne. Die hoofslaapkamer se een muur gaan nie reg tot teen die dak nie maar dit het ons nie gepla nie. Die huisie is baie goed geleë tussen Glenmore (loopafstand) en Kidds Beach (nie te ver nie). Kidds Beach was veral lekker vir my ouers want daar was nie trappe om te klim nie. Dis lekker naby na MacBanana toe en ons was 'n klompie keer daar. Ons sal beslis weer en weer wil teruggaan.

Steps D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steps D

Heerlik onspannend.

Sal graag beter WiFi wou gehad het. Het gesukkel en het dit nodig gehad. Moes baie keer cell foon 'n hot spot maak.

Die Blou Huisie se terugvoer

Dankie, Steps. Die Wi-Fi in die area is onbetroubaar. Die Blou Huisie het Wi-Fi maar omdat ons nie kan waarborg dat die toevoer in die area betroubaar is nie lys ons dit nie as deel van die advertensie nie. Daar is tye wat dit baie goed werk, en tye wat dit ongelukkig nie die geval is nie. Dit is ongelukkig buite ons beheer.

Die Blou Huisie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jan H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Kort besoek.

Besoek was besigheid. Die verblyf was goed. Ons was net 2 dae daar.

Madeleen S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleen S

Rus en vrede.

Baie tevrede. Alles wat mens nodig het in 'n pragtige huisie. Sal weer gaan.

Chantelle M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Ons het die tyd van ons lewens gehad!

Baie lekker. Goed ingerig. Was lekker om ons hondekind saam te kon neem en te weet dat hy nie sommer kon uitkom nie. Enigste ding wat so bietjie van 'n probleem was is die oprit is nie geskik vir baie lae voertuie nie.

Karen P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Karen P

It would be cramped if the other section of the house had guests. Privacy issues.

He said it was well-equipped, but would feel very cramped should there have been another crowd in the adjoining main house. Oh, and no privacy, the wall between the 2 bedrooms only goes three-quarters of the way to the ceiling.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit sal beknop wees indien die ander deel van die huis gaste het. Privaatheid probleme.

Hy het gesê dit is goed toegerus, maar dit sou baie beknop gevoel het indien daar 'n ander groep in die hoofhuis langsaan was. O, en geen privaatheid nie, die muur tussen die twee kamers gaan slegs driekwartpad na die plafon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Die Blou Huisie se terugvoer

As advised prior to your stay- there would only be one set of guests on the property at the time. The second unit is not rented out. Your concerns of the property being cramped if there would be other guests would therefore not materialise.

Die Blou Huisie
Tilana S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tilana S

Heerlik, rustig, gerieflik en pragtige uitsig.

Ek en my ma en hondjie het in hierdie plekkie tuisgegaan. Dit was 'n heerlike ervaring. Lekker naby aan die strand. Die huisie het alles wat 'n mens kan nodig kry, en was baie gerieflik. Dit is beslis 'n plus dat dit so mooi omhein is, sodat mens se honde-kind vrylik kan rondloop. Ek sal dalk net voorstel dat daar ook 'n TV in die huisie gesit word. Nie dat ons een gemis het nie, maar dit kan baie stil raak.

Hanlie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Fantasties see- en sonvakansie.

Dit is baie goeie waarde vir geld. Die huisie is oud, maar netjies. Dit is stapafstand van die see af en het 'n pragtige see-uitsig. Ons het heerlik gerus. Kliëntediens is uitstaande.

Sandra H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Fantasties en gemaklik

Dit was awsome om daar te gebly het en baie gerieflik. Daar is alles wat jy nodig het en is ’n kort stap na die strand. Dis ook die eerste keer dat ons honde kinders vry kon loop sonder om heeltyd aan hul leibande te wees, want die braai-area is mooi toegespan. Hierdie is ’n baie nice plekkie. Keep up the excellent work! Sal dit enige tyd aanbeveel.

Die Blou Huisie se terugvoer

Beste Sandra
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle lekker by die Blou Huisie gebly het. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Mia en Ian

Die Blou Huisie
Nonette R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonette R

Dierbare huisie, gasvrye eienaars, heerlik.

Die huisie is oulik en vriendelik gedekoreer en troeteldiervriendelik. Sal beslis weer wil besoek en dalk hierdie keer ons vierpoot-kindertjies wil saambring. Lekker om op die stoepie te sit en oor die see te kyk.

Die Blou Huisie se terugvoer

Dankie, Nonette. Julle is enige tyd welkom by die Blou Huisie.

Die Blou Huisie
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boulder-straat 28, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb860d9f5f62167823f9ae7bd7d5f0ed2010a530ffabfc373b2568e4ca5cbca0f615dcbbc357831ea01b1855bedfe86262e3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 28 Boulder Street Leisure Crest 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.014387291549 30.254142073266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang