Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blou Huisie

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boulder-straat 28, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 R640 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Blou Huisie is in Glenmore, Port Edward aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit bied gehalteverblyf aan 'n groep vriende of 'n gesin. Dit is stapafstand vanaf die strand en naby winkels, restaurante, en besienswaardighede.

Dié strandhuis het 2 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea, ideaal vir kinders. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Skoonmaak en wasgoed dienste is beskikbaar op versoek teen R200 per dag.

Die sitarea het gemaklike banke en daar is ook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek.

Braaigeriewe is beskikbaar en die erf is omhein so troeteldiere is welkom. Die stoep bied 'n pragtige uitsig oor die see.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Walvisse en dolfyne kan van die stoep af gesien word tussen Mei en November.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Megan V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige uitsig en rustig. Verskriklik lekker, mooiste uitsig oor die see. My man het heerlik vis gevang.
Mei 2024
Kitta E
Gesin met klein kinders
5.0
Blou verander in geel. Pragtige gesellige huisie. Loop afstand van see en naaste afhaalplek, maar ryafstand van swemstrand. Speletjies in die kas vir ...
Sien meer
Mrt 2024
Landie L
Besigheidsreis
5.0
Ontspannend en lekker. Pragtige plekkie en 'n mooi see-uitsig. Netjies en so mooi.
Nov 2023
Lorraine M
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Ons sal definitief weer hier bespreek. Vir die prys per nag en wat jy kry is dit oor en oor die moeite werd!
Jun 2023
Katelin S
5.0
Die Blou Huisie (December 2022 - January 2023). We went to “Die Blou Huisie” for the first time, with our furry kids. Where does one st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Boulder-straat 28, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Die Blou Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boulder-straat 28, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb860d9f5f62167823f9ae7bd7d5f0ed2010a530ffabfc373b2568e4ca5cbca0f615dcbbc357831ea01b1855bedfe86262e3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 28 Boulder Street Leisure Crest 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.014387291549 30.254142073266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang