Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blou Skulpie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Welma V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Oornag in Danabaai. Gerieflike groot eenheid, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezzard M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Exceptional stay. It was wonderful especially with the sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delize J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gerieflik. Prakties en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Value for money and safe. Very safe, very comfortable and good value for money, will make use of it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl M
1 nag
4.8
Jan 2024

Good, but would be perfect if the above is attended to. Some constructive criticism: There is a faint sewage odour in the bathroom. The kitchen tap is loose. The fridge should have a complementary water or two. The coffee/tea/sugar was not replenished properly. There was no soap in the bathroom. The main light is a load shedding light that has failed and remains on, even if switched off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl M
1 nag
4.4
Jan 2024

Good. Friendly reception. Accommodation was exactly as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Martha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Sal weer wil gaan. Heerlik, heerlik, heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Les T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Clean and comfortable. The flat was clean, spacious and comfortable. It was a mission to carry luggage up and down stairs and would have preferred a ground level accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Mrt 2024

Ek sal dit nie aanbeveel nie. Nee. Ek vermoed die beddegoed was nie vervang nie. Die stort lek. Ligskerm in woonkamer was los. Kraan by opwasbak was los. Mat by ingang was stukkend. Woonstel is bokant drankwinkel en pilatusklasse. Eienaar was nie ontvanklik om beddegoed te vervang nie. Ek het my eie beddegoed gebruik.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Mardun G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Veilige plek en rustige atmosfeer. Positiewe kritiek: Herstel asb. die kraan by die kombuisgedeelte, asook die kas wat die vullisdrom in het. Vervang ook die potte en panne, die "non stick" gedeelte is besig om af te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Quinton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-straat 211, Canada Waters 7, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4680270bd906376ca79b677d5241d0a47d4667e364db893a6e4c35b1b67626f547da0c506d228f451cef111ef9b4bfc0b7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 211 Flora Road 7 Canada Waters 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1921296 22.0499461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang