Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blou Skulpie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Quinton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 62 resensies vir Die Blou Skulpie
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Welma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma V

Oornag in Danabaai.

Gerieflike groot eenheid, baie netjies en skoon.

Ezzard M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezzard M

Exceptional stay.

It was wonderful especially with the sea view.

Delize J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delize J

Gerieflik.

Prakties en baie netjies.

Gary F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary F

Value for money and safe.

Very safe, very comfortable and good value for money, will make use of it again.

Carl M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl M

Good, but would be perfect if the above is attended to.

Some constructive criticism: There is a faint sewage odour in the bathroom. The kitchen tap is loose. The fridge should have a complementary water or two. The coffee/tea/sugar was not replenished properly. There was no soap in the bathroom. The main light is a load shedding light that has failed and remains on, even if switched off.

Carl M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carl M

Good.

Friendly reception. Accommodation was exactly as advertised.

Martha G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha G

Sal weer wil gaan.

Heerlik, heerlik, heerlik.

Les T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les T

Clean and comfortable.

The flat was clean, spacious and comfortable. It was a mission to carry luggage up and down stairs and would have preferred a ground level accommodation.

Roy T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Roy T

Ek sal dit nie aanbeveel nie.

Nee. Ek vermoed die beddegoed was nie vervang nie. Die stort lek. Ligskerm in woonkamer was los. Kraan by opwasbak was los. Mat by ingang was stukkend. Woonstel is bokant drankwinkel en pilatusklasse. Eienaar was nie ontvanklik om beddegoed te vervang nie. Ek het my eie beddegoed gebruik.

Mardun G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardun G

Veilige plek en rustige atmosfeer.

Positiewe kritiek: Herstel asb. die kraan by die kombuisgedeelte, asook die kas wat die vullisdrom in het. Vervang ook die potte en panne, die "non stick" gedeelte is besig om af te kom.

Trish P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trish P

Ontspannend.

Perfekte plekkie vir 'n jong familie wat net slaapplek soek en rondrits om sightseeing te gaan doen.

Renier E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier E

Baie netjies en skoon, lekker gebly.

Kombuiskraan is los en moeilik om te gebruik. Ons het 'n kurktrekker vir julle gekoop, daar was nie een nie.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gregory P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory P

Al wat ek kan sê ek het 'n goeie nagrus gehad.

Die dame wat ons ontvang het was baie behulpsaam en geduldig, want sy het in die donker vir ons gewag, want ons was 'n bietjie laat. Ons het in die load shedding daar aangekom en nog verdwaal lol.

Kelvan G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvan G

Absolutely wonderful. Thank you.

Great view and excellent location in Dana Bay.

Annistatia G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annistatia G

We had a nice weekend. It was a very relaxing stay.

It was very clean and neat. Exactly as seen on the pictures.

Thuli M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thuli M

Calming and refreshing environment.

Will definitely come visit Mossel Bay and make use of Die Blou Skulpie for accommodation.

Caroline L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Caroline L

Nie te sleg vir een of 2 mense, beslis nie vir 3 nie.

Die blou Skulpie is beslis nie vir 3 volwasennes nie. Wasmasjien en tuimeldroeër werk nie. Geen komberse, geen afdroogvadoeke en wasvadoeke nie. Die naam Blou Skulpie is nêrens aangeteken nie. Ons het omtrent gesoek na die plek.

Alicia P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia P

Baie rustige tyd gehad.

Die see uitsig vanaf balkon was nie so naby soos verwag nie. Netflix was 'n bonus, asook winkels wat loopafstand is. Alle geriewe en ekstras is in plekkie beskikbaar, hoef dus nie met hele huis te travel. Dit was 'n reënerige naweek.

Braam K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Braam K

Gesukkel met TV en dreine het 'n reukie.

Aanvaarbaar vir oorslaapplek op sakereis maar nie vakansie hou nie.

Joe H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Joe H

Ligging nie my tipe nie.

Te veel trappe en ek het nie verwag om op die dak van 'n besigheids perseel te bly nie. Uitsig op die dak en stoepe van ander woonstel bewoners is nie my idee van uitsig nie.

Jade M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade M

Dit was die baie pragtig en netjies.

Kan dit defnitief vergelyk met 'n home sweet home. Best spasie vir families en kinders.

Adrian F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian F

Perfect for overnight stop travelling between PE and CT.

Lovely, well equipped, spotlessly clean flat. Conveniently situated just off the N2, halfway between PE and CT making it a perfect overnight stop. Also great that you can check in late and leave early. Netflix availability an added bonus!

Denver A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver A

Ons het die rustigheid van die omgewing baie waardeer.

Die woonstel is perfek geleë met winkels, drankwinkel, apteek, haarsalon en selfs kroeg binne loopafstand. Onderdakparkering en WiFi vir die prys is definitief 'n wenner. Vriendelike mense op die dorpie. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Peter W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Peaceful and relaxing.

Loved the area and loved the accommodation.

Jan J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J

Lekker oornagplek.

Baie lekker oornagplek en netjies.

Tommy T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy T

Rustig, pragtige uitsig.

Ek sal enige iemand aanbeveel.

Pj V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pj V

Baie trappe sleg vir ons ouderdom.

Geen behoorlike hangplek vir klere. Word versoek om skottelgoed skoon te laat, maar geen afdroogvadoek voorsien.

Corlia D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia D

Verblyf was voldoende.

Die plekkie is netjies en goed toegerus. Veilige parkering is 'n pluspunt. Die bestuurder was vriendelik en behulpsaam.

Tom C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom C

Pleasant and convenient for my travelling needs.

All was in order when I arrived. Ideal for traveling through. Easy access and lock up and go.

Chippie J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chippie J

Lekker gekuier sal dit nie aanbeveel as jy 'n ekstra gas saam neem nie slaap in een vertrek.

'n afdroog vadoek sal baie help.

Die Blou Skulpie se terugvoer

Thank you so much for the feedback. I have spoken to the cleaning service about a drying cloth. Have a great day!

Die Blou Skulpie
Am D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Am D

Was nie wat ek verwag het.

Woonstel in kompleks. Ek was regtig nie baie gelukkig met die verblyf nie. Drie stelle trappe na die woonstel. As jy die deur op stoep oopmaak kyk jy teen ander woonstelle nie soos op advertensie sien jy die see. Woonstel in kompleks met besighede onder. Baie raserige karre op en af in straat. Dun duvet op bed. Kussings pap. Ek was regtig nie impress met die verblyf.

Die Blou Skulpie se terugvoer

I'm sorry you were unhappy with the apartment. We don't show any photos with sea view so I'm not sure what you are referring to. The pillows are two weeks old and in perfect condition and we informed you of spare bedding in the cupboard. Most customers love the view you are referring to but as I mentioned, we don't have any photos of which you mentioned.

Die Blou Skulpie
Jazmyn H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jazmyn H

Dit was 'n aangename kuier, maar ek was bietjie teleurgesteld oor die netheid.

Ek wag nou nog vir my kleingeld. Kon beter voorberei het vir gaste. Die stelsel van die garage sal ook opgeknap moet word.

Leonor T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonor T

Ons het dit baie geniet.

Die plek is netjies, het alles gehad wat jy nodig het, die plekkie is in 'n rustige omgewing, so dis veilig veral vir jou voertuig en stap net oor die pad om shopping te doen.

Lea S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea S

Ons verblyf was baie goed.

Om by Die Blou Skulpie tuis te gaan was 'n plesier. Ek sal met graagte my vriende aanraai om daar tuis te gaan. Dis baie veilig en netjies en hulle was baie gasvry.

Christo V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

So na aan 5 ster.

Baie skoon en netjies. Goed toegerus met ketel, stoof, mikrogolf ens. Linne is baie skoon en netjies. Rustige gebou met min tot geen hindering. Baie ruim binne en goed uitgelê. Dit is 'n nie-rook-plekkie, maar maak voorsiening met asbak en stoepie met see-uitsig. Baie bekostigbaar en jy kry meer vir jou geld. Baie goeie en veilige parkering.

Algernon E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Algernon E

Sal weer kom.

'n Strykyster sal handig te pas kom.

Elizabeth F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Dit was fantasties.

Ek en my gesin was in die wolke oor die blou skulpie. Ek sal dit aanbeveel aan mense. Dis rustig by die see en die uitsig is asemrowend.

Graeme D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme D

Neat, clean, functional.

Adequate and comfortably fitted out for a party of 4. The host was pleasant and helpful.

Ellen K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen K

Ekonomies, sentraal, vreedsaam en die perfekte ruspkek na 'n lang rit.

Die Blou Skulpie het voldoen aan al ons behoeftes. Prysgewys was dit waarde vir geld. Christopher was hulpvaardig en ons het dit waardeer. Die kersie op die koek was die WiFi asook beskikbaarheid van Netflix.

Marike S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S

Klein genoeg en groot genoeg vir 'n naweek wegbreek by die see.

Blou skulpie is 'n pragtige, netjiese woonstel in Danabaai. Die woonstel blok het 'n afstandbeheerde-motorhuis waar jy kan inry en jou bagasie by die trappe opdra. Daar is alles wat jy nodig het plus WiFi en Netflix. Rerig goeie waarde vir geld.

Patrick C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick C

Baie rustig en glo dat die somer nog beter sal wees.

Netjies en billik, het wel n strykyster versoek, maar eienaar het voorgestel om in die toekoms een in te sit.

Adrian F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian F

Veilig.

Alles was daar wat jy nodig het. WiFi en TV Box is 'n pluspunt.

Cheyenne D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheyenne D

Baie netjies en gerieflik.

Het alles wat jy benodig, vanaf WiFi tot haardroër!

Lydia P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P

Die Blou Skulpie is familievriendelik, baie veilig en 'n lieflike wegbreekbestemming!

Sal enige tyd Die Blou Skulpie aanbeveel!

Jemay V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemay V

Gerieflik en rustige omgewing.

Ons het dit geniet, sal vir volgende keer langer bespreek.

Dialet H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dialet H

Dis was baie lekker en waarde vir geld.

Skoon en netjies. Veilige parkering en goeie ligging. Sal dit beslis aanbeveel.

Jaco M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Baie oulike plekkie.

Dit was baie lekker en so sentraal geleë.

Sylvia H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia H

Gerieflike, skoon bekostigbare akkommodasie en naby als.

Baie vriendelik ontvang en die plekkie was skoon, netjies en baie mooi. Die kinders het die baie keuse van Netflix ens. baie geniet. Alhoewel, die plekkie klein is, is daar genoeg spasie dat almal gemaklik 'n plekkie kon vind om hulle besig te hou. Als is ook beskikbaar in die kombuisie wat jy nodig kan kry op 'n vakansie om almal se mae te vul. Ons het die kort kuiertjie terdeë geniet en die feit dat al die winkels loopafstand was, het baie gehelp. Sal beslis die bekostigbare plekkie aanbeveel.

Werner K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Perfekte verblyf met goeie sekuriteit in Danabaai. Goed geleë met uitsig van die see en naby winkels.

Parkering in kelder met elektroniese deur.

Audrey H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey H

Dit was baie lekker.

Was 'n baie lekker naweek dankie.

Jofrannie S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jofrannie S

Ons week se verblyf by Die Blou Skulpie was heel aangenaam.

Die Blou Skulpie is 'n oulike plekkie.

Dirk L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Niks special, maar alles wat jy nodig het.

Sien sterre.

Marlene W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W

Baie gerieflik vir oorslaap-akkommodasie.

Die eenheid is netjies en veilig. Die ondergrondse parkering is gerieflik. Daar is 2 stelle trappe om te klim, maar bagasie kan op grondvloer afgelaai word indien nodig.

Adel B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel B

Lekker rustig en waarde vir geld.

Baie rustige omgewing en lieflike wooneenheid. Waarde vir geld vir seker.

Phil T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil T

Lekker bekostigbare woonstelletjie.

Ek en my vrou het bekostigbare blyplek gesoek vir ons wittebrood, en Die Blou Skulpie was perfek. Klein, maar met alles wat ons nodig gehad het. Was lekker privaat, net wat ons nodig gehad het.

Nicole A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole A

Enjoyed our 4 day stay.

Had a great time staying at Die Blou Skulpie. The unit had everything we needed. Thanks Christopher for being a good host. I can recommend to anyone!

Chantay G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantay G

Dit was fantasties.

Ek sal Die Blou Skulpie vir enige persoon aanbeveel. Die Blou Skulpie sal my beslis weer sien.

Melissa S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa S

Baie netjies.

Ons het gemaklik gebly, die woonstel het alles wat mens nodig het en was baie skoon en netjies. Ek was beïndruk deur die aandag aan detail. My enigste klagte is dat daar nie 'n veiligheidshek by die deur is nie. Dit is ook definitief nie rolstoel-vriendelik nie, baie trappe.

Ignatius W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ignatius W

Nice.

Place is neat and clean. Has Wi-Fi and a TV.

Mmalepelle Joy Mantati M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mmalepelle Joy Mantati M

We had a great stay though there were certain key areas which require attention.

See stars.

Die Blou Skulpie se terugvoer

As discussed with you, the option for a washing machine, tumble dryer, and iron with ironing board and not possible for the unit at this time. There are two laundromats within a few meters from the apartment.

Die Blou Skulpie
Delano H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delano H

Goeie wegbreek.

Baie rustig en veilig plekkie vir 'n LEKKER wegbreek. Mooi uitsig en winkelsentrums is naby.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-straat 211, Canada Waters 7, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4680270bd906376ca79b677d5241d0a47d4667e364db893a6e4c35b1b67626f547da0c506d228f451cef111ef9b4bfc0b7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 211 Flora Road 7 Canada Waters 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1921296 22.0499461
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang