Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blou Skulpie

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-straat 211, Canada Waters 7, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Blou Skulpie is 'n oopplan-woonstel in Danabaai in die Wes-Kaap. Die woonstel is goed geleë naby 'n verskeidenheid winkels, kroeë en restaurante.

Die ateljeewoonstel op die eerste verdieping kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n platskerm-TV met Disney+ en Showmax aan die muur. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Daar is 'n wassery oorkant die woonstel vir jou gerief.

Gaste trek ook voordeel uit 'n balkon en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien in die ondergrondse parkeergarage wat met afstandbeheer toeganklik is.

Die woonstel is in 'n area waar gaste kan deelneem aan doendinge soos fietsry, visvang, voetslaan, snorkel, seilplankry en duik. Danabaai is 'n voorstad van Mosselbaai, wat gesinstrande en lewendige geleenthede bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 62 resensies vir Die Blou Skulpie
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Quinton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Flora-straat 211, Canada Waters 7, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Blou Skulpie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-straat 211, Canada Waters 7, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4680270bd906376ca79b677d5241d0a47d4667e364db893a6e4c35b1b67626f547da0c506d228f451cef111ef9b4bfc0b7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 211 Flora Road 7 Canada Waters 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1921296 22.0499461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang