Die Blou Skulpie
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-straat 211, Canada Waters 7, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Blou Skulpie is 'n oopplan-woonstel in Danabaai in die Wes-Kaap. Die woonstel is goed geleë naby 'n hele rits winkels, kroeë en restaurante.
Die ateljeewoonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 gaste en daar is 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet, asook 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n platskerm-TV met Disney+ en Showmax en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n muntwassery oorkant die woonstel beskikbaar.
Daar is ook 'n balkon en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in die kelderparkeerplek beskikbaar en toegang word met 'n afstandbeheer verkry.
Die omgewing spog met doendinge soos, fietsry, visvang, voetslaan, snorkel, seilplankry en duik. Danabaai is 'n buitewyk van Mosselbaai en het 'n hele rits strande en vertonings.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Quinton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Flora-straat 211, Canada Waters 7, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Blou Skulpie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-straat 211, Canada Waters 7, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang