Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blouhuisie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sad. We only stayed 1 out of our 5-night stay - this was due to the noise of the construction site next door which started at 8 am on Monday morning. I was very sad not to have been able to stay as we had so much looked forward to using all of the amenities such as the hot tub. The team were phenomenal in their services to us in finding alternative accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Die Blouhuisie
Gelukkig bou hulle nie oor naweke nie. Ons is baie jammer oor die bure se bouwerk. Dit is ook hoekom ons nou ons tarief so verlaag het per nag. Ongelukkig het ons geen beheer oor wanneer hulle raas en wanneer nie. Daar was die res van die week geen bouers. Gelukkig kon ons julle skuif na 'n ander see front huis. Die meeste geraas is glo nou verby en nou is dit net gewone steen lê bouers in die week. Hoop om julle weer te sien.

Colin M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik. Ongelooflike uitsig en geriewe. Werklik waarde vir geld. Kwaliteit met elke ding - vanaf handdoeke, potte en panne tot die dekor. Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Die Blouhuisie
Baie dankie Colin! Ons waardeer sulke mooi terugvoering! Hopelik sien ons julle weer een van die dae. Ons is deurentyd besig om te opgradeer en luister graag na voorstelle van gaste.

Cornelis H
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Lekker, skoon, veilig. Ons het baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel. Baie mooi see uitsig. Veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Die Blouhuisie
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het! Ons geniet dit om ons plek te deel met ander. Dis iets besonders!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette’s O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kelly J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Awesome, loved it! We had an amazing 4 nights at the Blouhuisje. Our hosts were very welcoming and super helpful. They sourced us great seafood and provided helpful tips. We would love to come back someday. The house and location are perfect to enjoy the beauty of the West Coast and relax!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Die Blouhuisie
Thanks so much for your review! We are glad you enjoyed your stay! We would love to host you again! Regards

Karin R
Kort verblyf
3.8
Mrt 2024

Great but noisy. Although it was a great stay and a lovely house, it was a bit disappointing that there were major construction works at the neighbours and we were not informed about this. Quite an expensive stay, so it would be nice to know about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Kathy
Die Blouhuisie
Dear Karin, Thank you for staying with us. I am truly sorry about the noise from the neighbours' building. We were aware it was going to occur, but we were under the impression that it would commence later in the year. Hence, it took us by surprise. We have since informed all our guests and are offering a discount during the week. Rest assured, there are no builders on weekends. I would like to offer you a complimentary night's stay in the future. Please contact me to arrange this.

Tandy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

A wonderful stay. A lovely breakaway, we relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Die Blouhuisie
Thank you for staying with us Tandy! We would love to see you again in the future!

Anita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Pragtige huisie, mooi ingerig, fantastiese ligging. Direkte toegang tot mooi strand, lekker beskutte stoep. Alles wat mens nodig het vir paar dae se wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Die Blouhuisie
Baie dankie Anita. Dit was 'n plesier om julle te huisves hier by ons. Ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter-singel 27, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40edcf62d23baf6d1ac098db8c1879774ac76547e7a5cd4e007e0d6bea1285c12385c33406dcc92ea48cb3db9faaae188d36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 27 Walter Crescent Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7208456 17.9314489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang