Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Bloukop Koggelmander

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Renette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie rustige omgewing, netjies en baie gasvrye mense. Eienaars is baie gasvry en was dit 'n lekker rustige plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Wow, pragtige plek en soveel gasvryheid. Die plek is netjies, pragtige omgewing en die mense is so gasvry. Ons sal definitief weer daar bly, maar volgende keer bietjie langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Rustige verblyf in lowerryke vallei. Bloukop Koggelmander is in ’n pragtige vallei naby Waterval-Onder en -Boven geleë. Daar is ’n dam, ’n swembad en waterstroompie, wat by die gastehuis verbyloop. Hoenders skrop op die werf, daar is drie vriendelike honde en ’n horingoue kat. Verder van die huis is ’n klein troppie skape, wat alles ’n rustige plaasgevoel skep. Christo en Janet het ons dadelik laat tuis voel en ons toe gelos om die plek te geniet. Aandete en ontbyt was uit die boonste rakke. Ons kan Die Bloukop Koggelmander ten sterkste aanbeveel vir mense wat ’n gerieflike basis wil hê van waar hulle hierdie pragtige deel van Mpumalanga kan verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi C
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2019

Baie rustig en skoon. Die rustigheid van water wat kabbel en kamers was netjies en skoon. Die kos was voortreflik. Regtig 'n veer in julle hoed daarvoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Baie skoon, gemaklik en privaat. Baie gerieflik oornagstop, rustige omgewing en was bederf met 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-alwyn F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Ongelooflik lekker en so rustig. Aangename evading. Gaan beslis weer gaan. Janet is 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JANET Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Waterval-Onder, 1159, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3a4789907094a38e470342085f6e16cdd0de2dbbc2b4ae0c60c89f301b791be285eea32c373cab7e86d91be719e1186201c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Doornhoek Waterval-Onder 1159 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.643437230069 30.394828315034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang