Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boekhuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 154

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Die Boekhuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Aletta R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta R

Baie aangenaam.

Baie aangenaam en gesellig. Goed toegerus. Gasvrou behulpsaam en inligting oor eetplekke en aktiwiteite deur gegee.

Karin H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin H

Geriewe was voldoende. 'n Tekort aan WiFi was 'n probleem.

Verblyf was voldoende. Die enigste probleem was dat daar in die middel van 'n hittegolf geen waaier of aircon beskikbaar was nie. Die gasvrou kon gelukkig 'n plan maak toe dit onder haar aandag gebring is. Die gebrek aan WiFi was 'n probleem, veral aangesien daar op die plek tydens loadshedding geen water of selfoonseine is nie.

Sean G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean G

Rustige wegbreek.

Baie lekker plekkie om by rustig te wees en te kuier saam met vriende en familie.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 142, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3641cef68a9d4d49049b4daa472d68857df1cc558d883f3f47da27416c3d22faa160de42a6540244204c812cc6d6b3b5f6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 142 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.501291 27.9322827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang