Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boer en Die Belg @ Andante

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerda L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly, Hot tub net die regte medisyne vir die winter! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Privaat en rustig. Dit was heerlik gewees in die natuur in 'n baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lovely secluded space away from the hustle of the modern world. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lekker gekuier saam met kinders en kleinkinders. Dankie vir jull vriendelike diens en behulpsaamheid, het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Relaxed and happy. It was excellent, we and the doggies enjoyed every bit of it. We love coming here because we can bring our dogs, and it is not far to travel from Polokwane.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-louis H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stil en ontspannend. Die eenheid is baie netjies ingerig met alles wat ons benodig. Die plunger koffie was 'n bederf. Baie vriendelik en behulpsame mense wat vinnig regstaan as daar moontlik iets kort. Ons sal beslis weer besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker bosveld kuier. Was al 'n paar keer daar en het dit elke keer baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beanca J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Rustig en baie lekker. Dit was so lekker gewees! Veilig en skoon. Heerlike rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome met groot waarde vir geld. Ons het gekamp en dis rustig, naby die natuur, dis die paradys met die vriendelikste personeel. Die fasiliteite is skoon en netjies. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ongelooflik lekker. Lekker gekamp, dit was so rustig. Ek is mal oor die plek, dit sal altyd my eerste keuse wees. So mooi, ek hou van die wild wat rondloop. Die atmosfeer is net amazing. Kamp plekke is altyd pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgLR6ko5CL60iaYrPIdj3P2GlKIxMR2oXCIAjhkATToDD4PkIQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 156 5 1 5 Andante Access Road Mookgopong 0825 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -24.450958632965 28.704416155815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang