Die Boomhuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marelese Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Wayne C - Jul 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer die boomhuis besoek. My kinders wou nie eens gehad het ons moet.
Die Boomhuis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Ons probeer dit regtig so gerieflik moontlik en lekker huislik hou. Sekuriteit is vir ons ook 'n groot prioriteit.
René T - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Die Boomhuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Sal onmiddelik werk van die aanbevelings.
Janette J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Die Boomhuis se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly dit het aan julle standaarde voldoen. Ons probeer 'n lekker plekkie vir gaste beskikbaar stel.
Groete
Marelese
Niel H - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en vriendelike buurmense met 'n besonderse strand vir lekker aktiwiteite.
Die Boomhuis se terugvoer
Soo bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Chanelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker familie tyd.
Die Boomhuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Sal dadelik werk maak van aanbevelings.
Sian R - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing weekend away with the family!
Die Boomhuis se terugvoer
Hi Sian.
Thank you for your feedback.!!! Always great to hear that our guests enjoyed their stay. We look forward to host you again.
Kind regards
Marelese
Jc C - Apr 2023
Algehele gradering
Easter Break - what a wonderful find.
Die Boomhuis se terugvoer
Wow, thank you so much for your feedback.
We try very hard to make our guests feel welcome and enjoy their time away from home.
Great to hear that you will be back.
Kind regards,
Maralese Marais
Jaco J - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Die Boomhuis se terugvoer
Baie dankie Jaco. Hoop om julle gou weer daar te ontvang.
Vanessa C - Mei 2023
Algehele gradering
Well appointed and well stocked with everything. Very comfortable.
Die Boomhuis se terugvoer
Thank you for your feedback Vanessa. Trust little gremlins to strike at once hey. We have now had the timer removed from the geyser. Our dear friend Loadshedding gets in everywhere.
Just glad that the glitches were sorted immediately.
Look forward to seeing you again
Kind regards.
Marelese Marais
Maryka H - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek om rus te vind.
Die Boomhuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Maryka. Ons is bly julle het dit geniet en die nuwe huis geniet. Ons sien uit om julle volgende jaar weer te bederf.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhout-straat 22, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang