Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boomhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wayne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Sal enige tyd weer die boomhuis besoek. My kinders wou nie eens gehad het ons moet. Moet sê, die boomhuis is so gerieflik vir my en my kinders. Baie veilige plekke vir 'n rustige wegbreek. Ons het nie eens enige probleme met die reën gehad nie. Dit was so gerieflik ingerig en daar was genoeg om ons besig te hou. Lekker voor die kaggel terwyl ons kinders voor die DStv met 'n volle pakket en diegene wat WiFi wou gebruik, kon dit met gemak doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelese
Die Boomhuis
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Ons probeer dit regtig so gerieflik moontlik en lekker huislik hou. Sekuriteit is vir ons ook 'n groot prioriteit.

René T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjies en skoon. Alles wat benodig word is daar. Ons het heerlik gebly in 'n pragtige plekkie. Veiligheid gee gemoedsrus. Kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelese
Die Boomhuis
Baie dankie vir die terugvoer. Sal onmiddelik werk van die aanbevelings.

Janette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en veilig. Dit was rerig 'n mooi plekkie met alles wat ons nodig gehad het om tuis te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelese
Die Boomhuis
Baie dankie. Ons is bly dit het aan julle standaarde voldoen. Ons probeer 'n lekker plekkie vir gaste beskikbaar stel. Groete Marelese

Niel H
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Rustig en vriendelike buurmense met 'n besonderse strand vir lekker aktiwiteite. Het baie lekker gebly. Ideale plek vir rustig wees en kwaliteit tyd saam met familie en vriende deur te bring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelese
Die Boomhuis
Soo bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Chanelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie lekker familie tyd. Beddens en beddegoed was baie aangenaam. Sal net voorstel dat hulle bietjie meer gereeld deeglik afstof en dalk 'n gaste handdoek vir jou hande, handseep en 'n asblik in die badkamers sit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelese
Die Boomhuis
Baie dankie vir die terugvoer. Sal dadelik werk maak van aanbevelings.

Sian R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Amazing weekend away with the family! Such an amazing home, we all thoroughly enjoyed our stay. Very child friendly and safe, definitely going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelese
Die Boomhuis
Hi Sian. Thank you for your feedback.!!! Always great to hear that our guests enjoyed their stay. We look forward to host you again. Kind regards Marelese

Jc C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Easter Break - what a wonderful find. We cannot express the joy we found in this quaint, hidden little gem. The detail given to bedroom linen, the comfortable mattress made for a wonderful sleep, could be our mattresses at home. The kitchen was kitted out exceptionally, with DStv and WiFi making it stand out for the teenager. Great indoor and outdoor braai to socialise. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelese
Die Boomhuis
Wow, thank you so much for your feedback. We try very hard to make our guests feel welcome and enjoy their time away from home. Great to hear that you will be back. Kind regards, Maralese Marais

Jaco J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Fantastiese wegbreek. Baie netjies en veilig. Heerlik om die vuur gekuier met die see se dreuning in die agtergrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelese
Die Boomhuis
Baie dankie Jaco. Hoop om julle gou weer daar te ontvang.

Vanessa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Well appointed and well stocked with everything. Very comfortable. On arrival the gas was off. That was sorted. Then there was no hot water the first night as the geyser was on a timer which doesn't work well with loadshedding. Sorted by the electrician.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelese
Die Boomhuis
Thank you for your feedback Vanessa. Trust little gremlins to strike at once hey. We have now had the timer removed from the geyser. Our dear friend Loadshedding gets in everywhere. Just glad that the glitches were sorted immediately. Look forward to seeing you again Kind regards. Marelese Marais

Maryka H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Perfekte wegbreek om rus te vind. Die Boomhuis bied alles wat jy nodig het en die dreuning van die see is rus vir jou siel. Ons 4de jaar wat ons in hierdie huisie gebly het en was aangenaam verras met die nuwe uitleg van die huis. Ons sien julle weer in 2024.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelese
Die Boomhuis
Baie dankie vir die terugvoer Maryka. Ons is bly julle het dit geniet en die nuwe huis geniet. Ons sien uit om julle volgende jaar weer te bederf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout-straat 22, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59d7f8e7fdecab56bc10e2feb83d1effb6002065b414b1cfc47ec636fa8072e1adc9db989b3624e268454e03354cc547195a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 22 Melkhout Street Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.668663956091 19.515177719296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang