Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boomhuis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout-straat 22, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Boomhuis bied gerieflike verblyf in die Pearly Beach Resort, sowat 100 m van die strand af teen die Melkhout-duine geleë, wat dit ideaal maak vir gaste wat 'n huislike atmosfeer wil ervaar terwyl hulle met vakansie is. Dit is veilig vir kinders met 24 uur sekuriteit.

Dié verblyf het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en beide die eerste slaapkamer se en suite-badkamer en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is ten volle funksioneel aangesien dit toegerus is met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefarea het 'n slaapbank vir kinders, 'n etenstafel met stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi en DStv is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die privaat buitelugruimte wat buitesitplek en braaigeriewe het van waar jy die see kan hoor. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Die Boomhuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Melkhout-straat 22, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Boomhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout-straat 22, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59d7f8e7fdecab56bc10e2feb83d1effb6002065b414b1cfc47ec636fa8072e1adc9db989b3624e268454e03354cc547195a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 22 Melkhout Street Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.668663956091 19.515177719296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang