Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boomhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 24, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Die Boomhuis is 'n tipiese houthuis wat in Keurboomstrand geleë is, sowat 15 km vanaf Plettenbergbaai. Die huis lê amper weggesteek onder die uitgestrekte takke van 'n groot, ou melkhoutboom. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is ook 'n onderste verdieping met 'n badkamer, slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n speelkamer met 'n stapelbed wat op spesiale versoek 4 ekstra gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer van die huis is op die boonste verdieping geleë en het groot vensters wat 'n lieflike uitsig oor die omliggende bome sowel as die see in die verte bied. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed asook 'n aangrensende badkamer met 'n stort en 'n bad. Hierdie vlak bied ook 'n derde badkamer langs die kombuis met 'n toilet en 'n bad.

Die middelste vlak bied 2 slaapkamers, 1 met 2 enkelbeddens en 1 met 'n dubbelbed. Die aangrensende badkamer op hierdie vlak is toegerus met 'n toilet en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese oond en stoof, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, peuselhappiemaker, blender, breekware en eetgerei. Die waskamer is toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer en eetarea. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n groot houtdek met braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Strandstraat 24, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 24, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhzz3eLtk0yhphQP1NvReIMgTHWlfyLa0SQFHpxygPupljBD6Cg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7) 24 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002655121718 23.45742451438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang