Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boord Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Monica T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig, veilig, netjies. Rustige omgewing, kind het ganse op dam en rondom kothuis geniet. Veilig en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Dankie Monica vir die terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Adalein M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ingerig, mooi, netjies, prakties en billik. Ongelooflike lekker ingerigte woonstelle, vir kragonderbrekings ook. Pragtige uitsig. Ons het heerlik daar gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Baie dankie, Adalein, vir die mooi woorde. Ons is bly dat jy die tyd by ons geniet het en ons waardeer die terugvoering.

Alfreda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ideale wegbreek van die stadsgewoel, dam met eende en ganse. Heerlik gebly, mal oor die ganse en eende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Baie dankie, Alfreda, vir die positiewe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die wegbreek kansie geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Valencia D
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Accommodation was very peaceful and there's a lovely restaurant. Very nice stay, peaceful night rest. Lovely restaurant and play area for little ones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Thank you Valencia for the positive feedback. We hope to see you again in the future.

Eldin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie lekker plek. Baie lekker gebly. Sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Baie dankie Eldin vir die positiewe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Katherine M
Kort verblyf
4.2
Aug 2024

Pleasant accommodation in a beautiful part of the world. We stayed in both cottages and they were very clean and comfortable. The farm stall next door is really nice. The cottages have a great view of the pond with its ducks and geese, but they are situated next to the main road to Wolseley, so there is a fair amount of traffic noise. Some geese quarrelled with one another at times during the night, but they are otherwise full of character! Another large group must have stayed before us and some items were still mixed up - both bench tables were outside one cottage, and all the forks were in one kitchen. It would be great to have fresh milk (not coffee creamer) and at least Nescafe rather than Ricoffy (even better, real coffee and a plunger), and a toaster.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Thank you, Katherine, for the feedback. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us, and we do apologise for the mix-up of items between the two cottages.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien.

Ida N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie vriendelike diens. Gasvrye mense. Baie lekker geëet! Beveel definitief aan. Uitstekende verblyf met waarde vir geld! Load shedding het geen impak gehad nie aangesien daar 'n kragopwekker is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Baie dankie, Ida, vir die positiewe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het en sien uit om julle weer in die toekoms te sien.

Rodger D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was kort maar lekker! Alles in een pakket! Gasvryheid! Vriendelikheid! Goeie Diens! Lekker Kuier Mense! Wat meer kan jy vra! Welgedaan Die Boord!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Baie dankie Rodger vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat jy die kuier by ons geniet het.

Almarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Oulike konsep. Stunning. Sal definitief weer terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8469149e13a9de952f01678bec1c922e906673f5da281a6fae3cf9815a623621f1dd170135ed11428022bb84088393273812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Voortrekker Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.43646 19.20003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang