Die Boord Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Monica T - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies.
Die Boord Accommodation se terugvoer
Dankie Monica vir die terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Adalein M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ingerig, mooi, netjies, prakties en billik.
Die Boord Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Adalein, vir die mooi woorde.
Ons is bly dat jy die tyd by ons geniet het en ons waardeer die terugvoering.
Alfreda P - Jan 2024
Algehele gradering
Ideale wegbreek van die stadsgewoel, dam met eende en ganse.
Die Boord Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Alfreda, vir die positiewe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die wegbreek kansie geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Valencia D - Jun 2024
Algehele gradering
Accommodation was very peaceful and there's a lovely restaurant.
Die Boord Accommodation se terugvoer
Thank you Valencia for the positive feedback.
We hope to see you again in the future.
Eldin S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Die Boord Accommodation se terugvoer
Baie dankie Eldin vir die positiewe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Katherine M - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant accommodation in a beautiful part of the world.
Lees meerDie Boord Accommodation se terugvoer
Thank you, Katherine, for the feedback. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us, and we do apologise for the mix-up of items between the two cottages.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Ida N - Nov 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Gasvrye mense. Baie lekker geëet! Beveel definitief aan.
Die Boord Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Ida, vir die positiewe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het en sien uit om julle weer in die toekoms te sien.
Rodger D - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was kort maar lekker!
Die Boord Accommodation se terugvoer
Baie dankie Rodger vir die positiewe terugvoering.
Ons is baie bly om te hoor dat jy die kuier by ons geniet het.
Almarie P - Aug 2023
Algehele gradering
Oulike konsep. Stunning.
Trusaané E - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect, awesome, fantastic, fabulous.
Enette O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, modern en 'n lekker wegbreek van die stad.
Yolande S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Donné Crookham S - Jan 2023
Algehele gradering
What a beautiful piece of heaven, tucked away in nature and surrounded by majestic views of never-ending mountains.
Conrad B - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en in die regte plek.
Die Boord Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Conrad, vir die positiewe terugvoering.
Ons is bly om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het en sien uit om julle weer in die toekoms te sien.
Cindy C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie oulike verblyf.
Lees meerDie Boord Accommodation se terugvoer
Baie dankie Cindy vir die terugvoering.
Ons is bly om te hoor dat julle die kuier geniet het.
Jammer oor die Wi-Fi - inkomende internet opvangs is maar 'n probleem met die loadshedding.
Mercy J - Sep 2023
Algehele gradering
Refreshing and comfortable stay. Loved the views and the padstal, restaurant, lovely wine, and friendly and helpful staff.
Lees meerJamie V - Jan 2023
Algehele gradering
We loved it. Expected a different experience due to the description.
Lees meerEldin S - Des 2022
Algehele gradering
Van al die plekke waar ek al was is Die Boord sover die beste nog.
Carlo G - Des 2022
Algehele gradering
Tranquil.
Rainier K - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic accommodation and wonderful hosts!
Mariana H - Mrt 2022
Algehele gradering
Great accommodation!
Francois B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fenomenaal.
Marushcka S - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf!
Corne B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik!
Bridget W - Jan 2022
Algehele gradering
What a wonderful stay!
Die Boord Accommodation se terugvoer
Hi Bridget, thank you so much for the positive feedback, and we are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon again.
Best Regards
The Boord Team.
Nikki A - Des 2022
Algehele gradering
Lovely getaway from city life.
Lees meerAfia S - Nov 2022
Algehele gradering
It surrounding is beautiful and green. Tranquility is amazing.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Yolandi B - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely gorgeous!
Lees meerDie Boord Accommodation se terugvoer
Hi Yolandi
Thank you for great feed back, we are glad you enjoyed your stay and hope we see you again soon.
Kind Regards
Die Boord
Fanie M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goed
Die Boord Accommodation se terugvoer
Goeie dag Fanie
Baie dankie dat jy tyd spandeer het om vir ons teruvoer te gee, ons is bly julle het n lekker weg breek gehad en hoop om julle weer te sien.
Fantastiese dag vir jou en famielie.
Groete
JP
Patricia J - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Die Boord Accommodation se terugvoer
Hi Patricia, baie dankie vir jou mooi terug voer hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Die Boord
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerstraat, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang