Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boshuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DC Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Die Boshuisie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilse V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Heerlike bos-ervaring, net om die draai; uit-en-uit die moeite werd!

Dit was 'n wonderlike wegbreek, en ons was verstom hoe stil en rustig dit was, so naby aan die stad! Dit is werklik 'n 'bos' ervaring. Boonop is ons vriendelik ontvang. En ons het lekker gaan stap met ons hond.

Zanya D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanya D

Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek.

Heerlike stilte. Al die geriewe wat jy nodig het.

Theo And Brenda G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo And Brenda G

Charming, clean, well equipped, comfortable and private.

We were met by DC, our host, who welcomed us warmly and showed us around. The house is small but spacious enough for two. The kitchen is well equipped and everything was clean. The shower is lovely, and there is no load-shedding as they are off the grid with solar panels and generators. The bush around the house is lovely, giving one complete privacy, and the dirt road was not that bad. My husband also went for a mountain bike ride with our host. We loved our stay and will be back.

Johannes P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes P

Happy with service, hosts and the apartment.

Quiet, peaceful and private.

Keshen S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keshen S

Tranquil experience.

Our stay was very comfortable and a tranquil experience.

Charles F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles F

Lekker gesinstyd plekkie nie te vêr van die stad nie.

Dit was werklik 'n boshuisie. Jy het rus en vrede daar.

Mandie R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie R

Heerlik lekke. Awesome. Rustig.

Dit was 'n onvergeetlike naweek.

Anzel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Ons het baie lekker gebly.

Ons het alles gehad wat ons nodig kon kry. Die huis was skoon, netjies en ruim. Ons het heerlik in die bos gebly en die natuur geniet. DC het ons baie vriendelik verwelkom. En dit was 'n bonus dat ons diere kinders welkom was.

Hannes B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Rustigheid vanself.

Met die stilte en naggeluide om jou, kan jy nie anders as om te ontspan nie en 'n knetterende vuurtjie te geniet nie. Ons kon net lekker rustig kuier saam met mekaar en ontspan, ook nie te ver om uit die stad te ry nie. Het ook lekker gestap met die twee honde. Dankie ook aan DC wat ons op hoogte gehou het oor hoe om die ingang te herken en aan Nicky vir die vriendelike ontvangs.

Cisca B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca B

Wegbreek van die stadslewe. Rustig. Lekker.

Great wegbreeknaweek!

Darryl B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl B

Very neat and restful.

Really nice place to stay. Would definitely go there for a getaway.

Harriet K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriet K

Wonderlike naweekwegbreek.

Baie netjies, water, elekrisiteit en braaigeriewe beskikbaar, net 'n uur vanaf die huis. Die Boshuisie is 'n wonderlike naweekwegbreek vir ons 2 en die 2 hondekinders. In die bos, maar naby genoeg aan winkels indien nodig. Baie dankie aan DC wat die blyplek beskikbaar gemaak het vir vriendelike diens.

Nico G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G

In die bos, stil en rustig.

Net wat ons nodig gehad het. Boshuisie met al die nodige geriewe. Goed toegerus. Lekker stil en rustig.

Heidi V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Very tranquil and relaxing, loved the privacy.

Great family time! Would love to re-visit the place. Enjoyed the bird life. Maybe add some antelope outside the fence?

Rene V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Perfek as jy net rustig wil wees!

As jy stilte soek sonder om ver hoef te ry, dan kan ons Die Boshuisie aanbeveel. Dit behoort ook die ideale blyplek te wees vir 'n paar dae as jy besigheid moet kom doen in Rayton.

Anneke G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke G

Baie lekker wegbreek van die besige stad af.

Eienaars is baie vriendelik, alles was mooi skoon en ons almal het dit vreeslik geniet. Die huis is regtig in die bos en was vreeslik stil, pragtig en 2 aande sou beter gewees het as net een. Ons het dit vreeslik geniet! Dankie.

Richard D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard D

Fantasies lekker!

Waarde vir geld! Ons was ingewag deur 2 perde met aankoms. Gasheer was fantasies! Huisie baie, baie skoon en mooi. Love die feit dat dit heeltemal of grid is. My eerste experience.

Anita M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Peaceful, relaxing, great little weekend getaway if you want to truly relax.

Suggest having a bread knife, cutting knife and cloth for wiping counters.

Herrmann K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herrmann K

As jy net wil sit en niks doen en rus is dit die plek.

Plek baie skoon en netjies, vriendelike mense.

Sylvia M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia M

Dit was rustig.

Sou graag 'n groter afdak hê vir braai. Ons het bietjie nat gereën en miskien gemakliker stoele vir buite.

Lindi N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi N

Heerlik! Lekker familietyd saam!

Baie lekker en gemaklik verblyf! Kry presies wat adverteer word! Rus, stilte en pragtige bos om jou!

Letitia B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia B

Awesome plekkie.

Die plekkie is pragtig (baie privaat), het net een aand oorgeslaap, wens ek het tyd gehad vir 2 aande ten minste. Elize en DC het ons hartlik ontvang. Alles was skoon en gemaklik, daar was niks kort nie. Baie dankie Elize jou plekkie is pragtig, mooier as die foto's.

Bianca F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca F

Rustige naweek in die natuur.

Dit is regtig in die bos. al wat jy hoor is voëls en ander diere in die omgewing. Die eienaars is wonderlike mense wat baie moeite doen om jou verblyf so gemaklik en rustig as moontlik te maak. Sal vir seker die plekkie aanbeveel en weer en weer besoek! As jy wil wegkom van tegnologie en die geraas en gejaag van die stad is hierdie die perfekte plek.

Verette J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verette J

Heerlike, ontspanne, rustige, netjiese verblyf in die bos.

Ideaal vir 'n lekker wegbreek na 'n stil en rustige huisie in die bos. Vriendelike ontvangs en diens. Goed en netjies toegerus. Naby Cullinan vir uitstappies. Presies wat die naam sê.

Sjhanta D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sjhanta D

Mal oor die rustigheid en stilte van die bos.

Baie oulike skoon en netjiese huisie met als wat nodig is vir 'n rustige wegbreek. Goeie sekueiteit en vriendelike hulp van eienaar. Ons het die kuiertjie baie geniet en sal beslis wees kom kuier.

Petrus K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K

Vriendelike ontvangs en baie bekostigbaar.

Dis die lekkerste om na 'n besige week 'n vuurtjie te kan aansteek en 'n lekker vleisie te braai. Die Boshuisie het hierdie ervaring net nog beter gemaak.

Kevin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Stay was relaxing and definite bush feel.

Stay was relaxing and did get the bush feel, and a nice walking trail. The bedding however as well as the towels and dish towel in the kitchen did not smell clean. The toilet could have done with some bleach or something to make it smell fresh. The toilet sprays and dishwashing liquid was empty. Other than that we had a nice stay and our pets also had a great time.

Pieter W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Heerlike ontvlugting van die stad om die draai!

Ons het die verblyf terdeë geniet. Die rustigheid in 'n bos, weg van die gewoel van die stad was heerlik. Dankie DC.

Gerhard D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Stil, rustig, skoon, netjies en veilig.

Ek en my seun het lekker ontspan met net die natuur en kampvuur. Bietjie afgesonder maar dit is hoekom ons dit gekies het. Dit is egter baie naby aan alles wat Rayton en Cullinan aanbied. Elize en DC, eienaars van Die Boshuisie, is baie vriendelik en help graag waar nodig.

Tiaan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D

Heerlike wegbreek.

Dit was heerlik en afgesonder en kon lekker ontspan.

Jan S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Het net goedkoop, netjiese verblyf vir die naweek gesoek en presies gekry wat ek verwag het.

Plek is netjies en skoon, maar afgeleë met 'n grondpad om te ry na Cullinan of Rayton vir kosaankope of uiteet. Slaapplek is nie ingerig vir groepbesprekings nie, maar eerder huisgesin van 3 of 4. Eienaar het tog uit sy pad gegaan om vir ons as drie mans die slaapplek ingerig te kry. Sal aanbeveel hul investeer in 2 enkelbedmatrasse vir die toekoms om slaapplek te vergemaklik. 'n Groot plus vir die Boshuisie is dat jy solar krag en 'n gas geyser het en dus geensins deur beurtkrag geaffekteer word nie. Internet baie swak en geen TV's nie.

Nash M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nash M

Definitely the place we were looking for a weekend away as a family. To escape the busy city. Beautiful place, excellent security. Will definitely go back in the near future. Host were friendly and helpful.

See stars.

Lizette D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette D

Die Boshuisie self is pragtig.

Die Boshuisie self is pragtig - skoon netjies en baie rustig. Maar die laaste 4. 5 km is verskriklik verspoel, vol slote en gate met baie water, sodat mens net net kan deurkom met 'n lae motor. By 'n groot poel water het hierdie motor gedryf en was ons almal baie benoud. Die aanwysings is ook nie 100% met die GPS nie. Dalk weens rowwe grond pad.

Johan R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Stil en rustig.

Bietjie moeilik om die plek te kry, daar is geen naambord op die hek nie, slegte grondpad. Bel vooruit en reël om die gasvrou by die hek te kry, sy moet oopmaak met 'n afstandbeheer.

Hanlie D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie D

Ons het net een aand oorgebly, aangesien ons 'n troue in die omgewing bygewoon het. Huisie was skoon en netjies - lekker dik komberse.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om spesiaal vir ons hout te bring sodat ons by die vuur kon kuier na die funksie. Vir ons was dit baie lekker om by 'n huisie so in die bos te bly - heerlik om wakker te word met al die voëlgeluide! Ons sal graag weer daar kom bly, en dan vir 'n hele naweek.

Jan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Vreedsaam en rustig. Juweel van 'n plekkie.

Sou net meer verhitting waardeer.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperweg 67, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebee342b4a0fc7aaac57540dcfdb8ea1457c50bfb6061ff6f16ddb024726481171254f1ad786b86d5c317049f2a2d3f8fdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 67 Kierieklapperweg Elandshoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.72281261929 28.502793189893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang