Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boshuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Ilse V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike bos-ervaring, net om die draai; uit-en-uit die moeite werd! Dit was 'n wonderlike wegbreek, en ons was verstom hoe stil en rustig dit was, so naby aan die stad! Dit is werklik 'n 'bos' ervaring. Boonop is ons vriendelik ontvang. En ons het lekker gaan stap met ons hond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanya D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Heerlike stilte. Al die geriewe wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo And Brenda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Charming, clean, well equipped, comfortable and private. We were met by DC, our host, who welcomed us warmly and showed us around. The house is small but spacious enough for two. The kitchen is well equipped and everything was clean. The shower is lovely, and there is no load-shedding as they are off the grid with solar panels and generators. The bush around the house is lovely, giving one complete privacy, and the dirt road was not that bad. My husband also went for a mountain bike ride with our host. We loved our stay and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Happy with service, hosts and the apartment. Quiet, peaceful and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keshen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Tranquil experience. Our stay was very comfortable and a tranquil experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles F
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2024

Lekker gesinstyd plekkie nie te vêr van die stad nie. Dit was werklik 'n boshuisie. Jy het rus en vrede daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mandie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik lekke. Awesome. Rustig. Dit was 'n onvergeetlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons het baie lekker gebly. Ons het alles gehad wat ons nodig kon kry. Die huis was skoon, netjies en ruim. Ons het heerlik in die bos gebly en die natuur geniet. DC het ons baie vriendelik verwelkom. En dit was 'n bonus dat ons diere kinders welkom was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustigheid vanself. Met die stilte en naggeluide om jou, kan jy nie anders as om te ontspan nie en 'n knetterende vuurtjie te geniet nie. Ons kon net lekker rustig kuier saam met mekaar en ontspan, ook nie te ver om uit die stad te ry nie. Het ook lekker gestap met die twee honde. Dankie ook aan DC wat ons op hoogte gehou het oor hoe om die ingang te herken en aan Nicky vir die vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cisca B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wegbreek van die stadslewe. Rustig. Lekker. Great wegbreeknaweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DC Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperweg 67, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebee342b4a0fc7aaac57540dcfdb8ea1457c50bfb6061ff6f16ddb024726481171254f1ad786b86d5c317049f2a2d3f8fdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 67 Kierieklapperweg Elandshoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.72281261929 28.502793189893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang