Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boshuisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperweg 67, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Boshuisie is 'n huis in die bos, net 4,5 km van Rayton af. Hier kan jy die naggeluide van die aangrensende Somabula Natuurreservaat ervaar.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat geskik is vir 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en daar is 'n gemaklike sitkamerstel in die sitarea. Daar is ook 'n TV vir gaste se vermaak.

By die Boshuisie glo ons in gehaltetyd en dus is die kothuis ideaal vir diegene wat wil ontsnap van die gedruis van die stadslewe. Hier is bordspeletjies, braaigeriewe, piekniekplek, fietsry- en drafroetes. Gaste sal ewe gou vergeet van hul sorge, selfone en gunsteling TV-programme.

Hier word gaste omring deur konyne, kwartels, jakkalse, tarentale en 'n wye verskeidenheid voëls. Dit herinner gaste dat hulle in die bos is en dat tyd hier heeltemal opsioneel is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Ilse V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike bos-ervaring, net om die draai; uit-en-uit die moeite werd! Dit was 'n wonderlike wegbreek, en ons was verstom hoe stil en rustig dit was, so...
Sien meer
Jul 2024
Zanya D
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Heerlike stilte. Al die geriewe wat jy nodig het.
Jun 2024
Theo And Brenda G
Saam met lewensmaat
5.0
Charming, clean, well equipped, comfortable and private. We were met by DC, our host, who welcomed us warmly and showed us around. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Mandie R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik lekke. Awesome. Rustig. Dit was 'n onvergeetlike naweek.
Nov 2023
Anzel V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Ons het alles gehad wat ons nodig kon kry. Die huis was skoon, netjies en ruim. Ons het heerlik in die bos gebly en die nat...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DC Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kierieklapperweg 67, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Die Boshuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandshoek Rayton Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperweg 67, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebee342b4a0fc7aaac57540dcfdb8ea1457c50bfb6061ff6f16ddb024726481171254f1ad786b86d5c317049f2a2d3f8fdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 67 Kierieklapperweg Elandshoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.72281261929 28.502793189893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang