Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boskamp Game Lodge & Spa

Lodge
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Vanaf R4 140 R3 519 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Boskamp Game Lodge & Spa bied 'n eksklusiewe en privaat wegbreekplek wat die ideale toevlugsoord is vir gaste wat van die gejaag van die alledaagse lewe wil ontsnap. Die verblyf is net 15 km vanaf Marble Hall en bied 'n lieflike uitsig oor die watergat.

Verblyf word in verskeie eenhede, naamlik Luxury Tent Suites, Self-Catering Hunters Camp of die Presidential Tent Suite, gebied.

Alle etes word deur 'n privaat sjef voorberei en in die ruim eetkamer bedien. Daar is ook 'n leefarea met 'n sitkamerstel en 'n kroeg. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Wildriitte, 'n spa en skoonheidsterapeute is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste kan by die vuurput ontspan of in die swembad afkoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Ligging

  • R33, Marble Hall, 0450, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R4 140
R4 140 R3 519
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 140
R4 140 R3 519
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0adefd0d66b833be82a12dc9900704a4cc5171fbe809d11bd7269a9ab1dfa68ba66aa4d4cc1824c9e90d606e511a6f7bda02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 140 nouVanaf R3 519 per nag, vir 2 mense R33 Marble Hall 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.88980392296 29.15842294693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang