Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boskamp Game Lodge & Spa

Lodge
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Vanaf R4 400 R3 520 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Boskamp Game Lodge & Spa bied gaste 'n eksklusiewe en privaat wegbreek wat 'n ontsnapping uit die alledaagse gewoel moontlik maak. Dié verblyf is net 15 km vanaf Marble Hall geleë en bied lieflike uitsigte oor die watergat.

Verblyf word in verskeie opsies gebied om by elke gas se behoeftes te pas. Gaste het die opsie om die Luukse Tent Suites, Selfsorg Jagters Kamp, of die Presidensiële Tent Suite te bespreek.

Alle etes word deur 'n persoonlike sjef voorberei en kan in die ruim eetkamer geniet word. Daar is ook 'n leefarea wat met 'n sitkamerstel en 'n kroeg gemeubileer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot wildritte, en 'n spa- en skoonheidsterapeut is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste kan by die vuurput ontspan of in die swembad afkoel.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Ligging

  • R33, Marble Hall, 0450, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R4 400
R4 400 R3 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 400
R4 400 R3 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0adefd0d66b833be82a12dc9900704a4cc5171fbe809d11bd7269a9ab1dfa68ba66aa4d4cc1824c9e90d606e511a6f7bda02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R3 520 per nag, vir 2 mense R33 Marble Hall 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.88980392296 29.15842294693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang