Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boskombuis and Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 30 resensies vir Die Boskombuis and Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Lizelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Ons het lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Vriendelike mense en lekker kos. Skoon en netjies.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Lizelle.

Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer in die toekoms te sien. Renee

Die Boskombuis and Guest House
Lindie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Aangenaam, gerieflik, vriendelike ontvangs.

Ons moes 1 aand oorbly om 'n bruilof by te woon. Al waaroor ons spyt is, is dat ons nie kans gehad het om die restaurant te ervaar nie, dit lyk sommer lekker daar. Die ligte etes wat ons vinnig in die kamer geniet het, was baie smaaklik en goed voorberei.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Lindie. Dit word baie waardeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang. Renee

Die Boskombuis and Guest House
Lizette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Rustig, skoon, netjies en stil.

Vriendelik ontvang. Skoon en veilig. Heerlike bekostigbare etes.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Lizette. Ons waardeer dit baie

Die Boskombuis and Guest House
Lize V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Lekker.

Baie oulike plek. Netjies en skoon. Net reg vir een aand se oorbly.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie Lize

Ons waardeer jou resensie baie. Hoop om julle weer te ontvang.

Renee

Die Boskombuis and Guest House
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Yolanda K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K

Netjies en skoon.

Net kyk na parkering vir voertuig vir veiligheid.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Middag Yolande, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie. Ons het met plan vir die parkering opgekom, en dit gaan binnekort ge-implementeer word.

Die Boskombuis and Guest House
Denise P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise P

Lovely.

Very impressed with this accommodation. Very friendly staff and delicious food from the restaurant. Will definitely come back.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Hi Denise. Thank you so much for your review. It is highly appreciated. We are happy you enjoyed your visit, and hope to see you again in the future.

Die Boskombuis and Guest House
Johann August L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann August L

Ons het net oorgeslaap.

Ons was vir 'n troue by Galagos Country Estate en het net oornag by die boskombuis maar dit was baie lekker.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Johann. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Die Boskombuis and Guest House
Jan F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan F

Nice kuier.

Lekker vir 'n vinnige oornag, gawe mense.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Jan. Ons waardeer dit.

Die Boskombuis and Guest House
Melody R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Melody R

Not 3 star at all.

Firstly, when we got there they were not expecting us and we had to wait in the car until while they prepared a cottage. The second thing was the kettle that was so dirty inside we couldn't even make a cup of coffee in the morning when we left at 6 (photo as proof). On the one side of the bed there was a screw standing out so high that it cuts your feet open. The small passage from the carpark to the cottage is so dark that you are afraid to fall. No light except a small solar light so big as a 5 rand coin. The steps to the door of cottage so broken, an old lady as myself struggles to find a way up. Trees at carpark so low it scratches the roof of your car. All in all a terrible experience. If it wasn’t that I’d already paid, I would have looked for other accommodation. Not a 3 star experience at all, because, to top it all off, there is no TV in the room. There is also no signal for cell phones. I left 6 am in the morning and only got back between 9 and 10 pm, so couldn't discuss review with owner.

Andre V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Fantasties!

Die blyplek is netjies en die diens is van die beste, sal weer daar oorslaap.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Andre. Dit beteken vir ons so baie. Ons is regtig so bly julle het julle verblyf geniet en ons sien julle weer in die toekoms.

Die Boskombuis and Guest House
Susanna V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna V

Ons het net 'n oornag-plekkie gesoek.

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie Susan.
Ons waardeer jou resensie baie.
Renee

Die Boskombuis and Guest House
Anebel B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anebel B

Baie rustig en ontspannende plek.

Baie lekker gekuier en gerus, dis mooi en het alles wat mens nodig het.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie Anebel. Ons waardeer elke resensie wat ons kry.
Ons is so bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop om julle gou weer te sien.
Renee

Die Boskombuis and Guest House
Jay Jay J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jay Jay J

Boskombuis in die bosveld.

Dit is die ideale wegbreek van die huis, en nogsteeds naby die huis.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie Jay Jay. Ons waardeer jou resensie.

Die Boskombuis and Guest House
Zena R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zena R

Amazing and relaxing. Down to earth, genuine people.

Wooden chalets between trees in a tranquil atmosphere. The wedding was amazing under the trees.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Zena. Ons is so bly julle het julle verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Die Boskombuis and Guest House
Priscilla B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Priscilla B

Not pleasant.

No hot water, floor is dirty.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

More Priscilla

Baie dankie dat jy dit onder my aandag gebring het. Dit is nou te laat, maar ek gaandie saak beslis opneem met die personeel. Hulle is ten volle bewus daarvan dat die geysers heel eerste ding die oggend aangeskake moet word. En die feit dat die vloer vuil was, is ook heeltemal onaanvaarbaar. Ek neem dit op met die skoonmaker.

Graag sal ek vir julle 'n nag gratis verblyf aanbeid om op te maak vir die ongerief. Ek hoop u aanvaar dit.

Dankie

Renee

Die Boskombuis and Guest House
Anton N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N

Onbeskryflik! Baie rustig en baie mooi.

Fantasties! Was baie rustig, stil en sal dit beslis aanbeveel aan mense! Veral die paartjies wat bietjie alleen wil wees.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie Anton, ons waardeer jou resensie. Ons sien uit daarna om u weer te huisves.

Die Boskombuis and Guest House
Kobus L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Was wonderlik.

Ons sal baie beslis weer daar oorslaap en kuier, alles was perfek. Die dies en staf was uit die boonste rakke. Baie dankie aan René en staf, ons was soos familie behandel. Dankie vir als.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie Kobus, dit was voorwaar 'n plesier om julle as gaste by ons te ontmoet het. Ons motto in 21 jaar was nog altyd waar vreemdelinge familie word!
Ons sien ook baie uit na julle kuertjies in die toekoms, en waardeer opreg julle ondersteuning en resensie.

Renee

Die Boskombuis and Guest House
Patricia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S

Friendly family style service, good atmosphere food and lovely comfortable rooms.

Highly recommended a friendly family style atmosphere. Good food at reasonable prices. Lovely comfortable rooms. It’s a home away from home where you feel comfortable and relaxed.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Thank you soo much Patricia. We are pleased that you enjoyed your stay with us.

Renee

Die Boskombuis and Guest House
Lisamarie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisamarie B

Ontspannend.

Vriendelike personeel, pragtige kamers.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie Lisamarie. Ons waardeer jou resensie baie.
Renee

Die Boskombuis and Guest House
Elsie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie S

Gerieflik.

Gerieflik en ontspannend. Het lekker gebly.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer regtig baie. Hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.
Renee

Die Boskombuis and Guest House
Johannes J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J

Mooi weggesteekte plekkie wat deur familie bedryf word.

Skoon, netjies en moderne houthuis tussen die mooi lang bome en baie bekostigbaar. Net 'n bietjie donker in aande want daar is nie beligting tussen huise nie en lampie is nie juis van die beste nie. Andersins lekker geslaap. Dankie.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Johannes. Ek sal verder dink oor die beligting saans, maar het hopelik 'n antwoord gekry. Ons is werklik bly julle het lekker gebly by ons en hoop om julle weer te ontvang.

Die Boskombuis and Guest House
Peter M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Peter M

Kos en diens uitstekend. Die res maar heel onaangenaam.

Kamer het geen TV, tafel of stoel, klein yskas, verhitting of kas om jou klere in te sit nie. Kamer is ysig koud. Die trappie na die deur van kamer staan net op los bakstene en ek het amper geval toe ek in die donker daarop getrap het.

Braam R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Braam R

Ek was aangenaam verras.

Alle navrae was vinnig en met gemak hanteer. Renee was baie behulpsaam en het veranderinge in ons bespreking sonder enige probleem aanvaar. Die groep was aangenaam verras met die spyskaart by die restaurant. Porsies was groot, goed voorberei en bekostigbaar. Die wooneenhede kan verbeter word deur dalk nog sitplekke/stoele op die veranda aan te bring en die staanwaaiers benodig aandag. Die res van die wooneenheid bied genoegsame gerief vir die prys wat betaal word.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie Braam. Ons waardeur jou terugvoer. Ek was ongelukkig nie gewys dat daar probleem met Quakers is nie, maar sal aandag gee daaraan

Die Boskombuis and Guest House
Wikus H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus H

Lekker stil en donker.

Baie rustig oorgeslaap met die stilte en donkerte. Sal wel donker gordyne aanbeveel vir as jy bietjie later wil lê.

Anne V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V

Gemaklik.

Ons was by 'n troue naby Die Boskombuis. Als was mooi, skoon en gemaklik. Lekkerste bed. Wou nie opstaan nie. Dame wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oornag in die toekoms.

Sanet O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet O

Baie lekker daar gekuier.

Ons sal weer daar bly. Almal was so gasvry daar. Jy voel tuis daar.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Baie dankie Sanet. Ons is baie bly jy het jou verblyf geniet, en sien uit daarna om julle weer te akkommoddeer

Renee

Die Boskombuis and Guest House
Nadia V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Baie gemaklik.

Ons het 'n baie gerieflike tyd gehad en het baie gemaklik daar gevoel.

Hermien V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hermien V

Netjiese, ruim, gemaklike verblyf.

Die middae is warm en daar is geen waaiers in die kamer nie. Daar is geen hangplek vir klere nie. Tydens ons inboek was daar ander gaste wat ook 'n troue bygewoon het soos ons en dit is die tipe klere wat ophang nodig het wanneer jy inboek.

Die Boskombuis and Guest House se terugvoer

Middag Hermien,

Baie dankie vir die terugvoer Hermien. Ons het nou waiers in al die eenhede geplaas, asook 'n reeling opgesit om ons gaste se klere op te hang. Ons werk aan die veiligheid, maar kan ook byvoeg dat in ons 19 jaar van bestaan het ons nog nie 'n insident gehad nie. En daarvoor se ons net dankie,
Renee Thomson

Die Boskombuis and Guest House
Wimpie G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Wimpie G

Rustig.

Geen lugversorging of ander geriewe.

Vanaf R850
R850 R425
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZmUxZGIwLWIxMDEtNDc0MC05YTJjLWFiODIyNTFjNTYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R425 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Plot 65 Donkerhoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.800998500855 28.497668151717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang