Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boskombuis and Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R850 R425 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Boskombuis en Gastehuis is 'n heerlike kuierplek in Donkerhoek, Reyton in Gauteng, net 15 minute van Pretoria af en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir gesinne en groepe vriende.

Die verblyf bestaan uit 5 chalets en 'n Boshuisie wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Die chalets het tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n ten volle gelisensieerde restaurant op die perseel waar gaste deur die dag maaltye kan geniet. Daar is ook konferensie- en trougeriewe.

Die Boskombuis en Gastehuis bied ook talle doendinge in en om die area en die gashere help graag met enige vrae.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Jezina T
Saam met lewensmaat
5.0
As jy hou van rustig en stil wees, is dit die ideale plek. Baie lekker gebly. Baie mooi omgewing en rustig.
Okt 2024
Lizelle V
Saam met vriende
5.0
Ons het lekker gebly. Ons het lekker gebly. Vriendelike mense en lekker kos. Skoon en netjies.
Des 2023
Lindie V
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam, gerieflik, vriendelike ontvangs. Ons moes 1 aand oorbly om 'n bruilof by te woon. Al waaroor ons spyt is, is dat ons nie kans gehad het om ...
Sien meer
Sep 2023
Lizette V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, netjies en stil. Vriendelik ontvang. Skoon en veilig. Heerlike bekostigbare etes.
Apr 2023
Yolanda K
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies en skoon. Net kyk na parkering vir voertuig vir veiligheid.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Perseel 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Die Boskombuis and Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 425
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZmUxZGIwLWIxMDEtNDc0MC05YTJjLWFiODIyNTFjNTYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R425 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Plot 65 Donkerhoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.800998500855 28.497668151717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang