Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda V - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het geen klagtes, lekker atmosfeer en lekker slaap.
Erika S - Jul 2024
Algehele gradering
Kom weer verblyf!
Patricia V - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable and relaxing stay. Had everything you need.
Hilja C - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay!
Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer
Hi Hilja, thank you for your review. We really enjoyed meeting both of you and hope that the rest of your Jimney adventure was great! We would love for you to visit again. Cheryl and Mac - Die Bosvarkie.
Lisbie L - Des 2023
Algehele gradering
Ervaring vir kinders wat nie aan kampering gewoond is nie.
Kerstin V - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful setup and quiet.
Mart J - Jan 2023
Algehele gradering
Met die solar is die staanplek fantasties. Alles is netjies en skoon.
Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons het dit baie geniet om jou hier by die bosvarkie te hê.
Werner O - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut puik.
Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer
Dankie vir julle mooi resensie. Dit was so lekker om julle hier by die bosvarkie te he.
Abel S - Jan 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer
Thank you for your review. We enjoyed hosting you and your family and hope to see you again.
Eleine L - Jan 2023
Algehele gradering
Dit is 'n fantastiese wegkomnaweek, ware gesinstyd gehad en die gasvryheid was tops.
Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer
Hi Eleine, ons het julle familie kuier baie geniet en sien uit om julle almal weer in die toekoms te verwelkom.
Dirk L - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Jannie P - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly en pizza/burgers was 'n wenner.
Sherodeen S - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend, gasvry, heerlike kuier.
Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer
Sherodeen, dankie vir jou mooi resensie. Ons het vir jou en jou familie baie hier by die bosvarkie geniet. Groete aan die familie.
Monique V - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, baie stil en rustig.
Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer
Monique, baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was lekker om julle hier by die bosvarkie te he. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Kas, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang