Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Bosvarkie Accommodation and Camping

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Erika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kom weer verblyf! Heerlike gesellige verblyf gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable and relaxing stay. Had everything you need. Our clamping stay was a different experience to the normal accommodation. Loved it. Will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilja C
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Great stay! We had a great stay in the tiny house. The braai area next to the house is very nice. We had everything we needed and got a great night's sleep. The hosts were very friendly and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Hi Hilja, thank you for your review. We really enjoyed meeting both of you and hope that the rest of your Jimney adventure was great! We would love for you to visit again. Cheryl and Mac - Die Bosvarkie.

Lisbie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ervaring vir kinders wat nie aan kampering gewoond is nie. Dit was lekker. Die reën het verhoed dat ons kon braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerstin V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Beautiful setup and quiet. We had absolutely everything we needed and the kids loved the space and farm vibe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart J
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Met die solar is die staanplek fantasties. Alles is netjies en skoon. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam, en gaan uit hul pad om dit gerieflik te maak. Dit is stil en rustig in die omgewing in 'n lekker plaasatmosfeer. Ek het baie lekker daar gestaan en sal dit enige tyd aanbeveel vir my vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Baie dankie vir jou resensie. Ons het dit baie geniet om jou hier by die bosvarkie te hê.

Werner O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Absoluut puik. Ons was baie vriendelik verwelkom. Cheryl en Mac is awesome mense. Alles in die huisie was ongelooflik skoon en netjies. Die badkamers is baie netjies en skoon. Lekker in die swembad gechill met die onuithoudbare hitte. Beslis 'n plekkie om te besoek. Doen die moeite en ry daar langs. Kampeerplek ook beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Dankie vir julle mooi resensie. Dit was so lekker om julle hier by die bosvarkie te he.

Abel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Enjoyable. Offers very nice glamping accommodation on a farm of the R61 in Calitzdorp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Thank you for your review. We enjoyed hosting you and your family and hope to see you again.

Eleine L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Dit is 'n fantastiese wegkomnaweek, ware gesinstyd gehad en die gasvryheid was tops. Die tente was mooi skoon, daar was vars 5l koue bottelwater, wifi en baie vriendelike dies, daar was skoon beddegoed met elkeen van ons voorsien van 'n mooi vars handdoek. Die storte en badkamers was baie netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Dankie Cheryl ons sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Hi Eleine, ons het julle familie kuier baie geniet en sien uit om julle almal weer in die toekoms te verwelkom.

Dirk L
Kort verblyf
4.2
Des 2023

Rustig en ontspanne. Ek het 'n baie aangename tyd geniet. Cheryl en Max is wonderlike mense en hulle het my baie welkom laat voel. As jy net wil ontspan en die natuur en omgewing wil leer ken, is Die Bosvarkie die ideale plek om te begin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kas, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31daa6ac39d9b600527fe48a40fb7f56f207a36742e2fa28f1eeb66869343b7a315ac0476180bdab57400d1062d0ed00ba77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Die Kas Gamka Oos 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.582482024936 21.704544449677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang