Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Botes Huisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Belinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Quaint, comfortable, quiet. What a charming little house in a beautiful town! Although it was a cold weekend, we were cosy and comfortable and had a delightful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful and homey. Our second stay at Botes Huisie and we will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons eerste kuier in Merweville en ons verblyf was een vir die boeke. Dit was ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiekus & Getha
Die Botes Huisie
Baie dankie, Elmari. Ek hoop dat ons julle weer op Merweville kan ontvang, en meer spesifiek by die Botes Huisie.

Bojan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A little house on the prairie. A cute little house in the middle of a remote village in the Karoo. There's not much to do in the village, but the house is very welcoming to chill and make braais in the evening while bonding with your co-travellers. Also, some of the most memorable stargazing experiences in SA are on offer at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiekus & Getha
Die Botes Huisie
Bojan, thank you for your kind words regarding the Botes Huisie and Merweville. Next time, the village will have electricity. We are all glad that the big power outage is something from the past. It was indeed a big knock for the region. Kind regards, Wiekus Viljoen.

Ria O
1 nag
4.8
Aug 2024

Aangename verblyf. Ons het baie lekker gebly by die Botes huisie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Skoon en het alles wat jy benodig, warm komberse het baie gehelp vir die koue! Skoon en het alles wat jy benodig, warm komberse het baie gehelp vir die koue! Baie skoon en rustige dorp om in te gaan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryldene E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Bucket list dorpie. Merweville was nog altyd op my bucket list. Die dorpie het nie teleurgestel nie en so ook nie die verblyf nie. Ons was slegs een aand daar en dit was heeltemal te kort om alles te geniet. Ons sal definitief weer in die Botes Huisie bly. Die braaipakke en lekker slaai en braadjie van die gasvrou was nou welkom na 'n lang dag se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Valerea K
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Lekker Ons wou nog altyd in Merweville bly en het dit baie geniet. Daar was 'n hiccup met die sleutel, maar gelukkig is dit 'n klein dorpie so almal ken mekaar. Ek weet ek het die verkeerde nommer geplaas, maar nadat hulle vir my 'n e-pos gestuur het, het ek my regte nommer gestuur. Ons kon nie die gasheer in die hande kry nie en die tannie by die koffiewinkel het vir ons die skoonmaker se nommer gegee wat op die ou end vir ons die huis oopgesluit het. My man het 3 verskillende nommers gebel. Die nommer op die hek wat hy geskakel het, het niemand geantwoord nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wiekus & Getha
Die Botes Huisie
Beste Valerea. Dankie vir jul besoek aan ons geliefde Botes Huisie. Jammer vir die miskommunikasie rakende die sleutel asook die ongerief daaromtrent. Ons was oorsee tydens jul besoek en het jul boodskap heeltemal te laat ontvang. Ons vra weer eens omverskoning en hoop om jul spoedig weer te ontvang by die Botes Huisie. Vriendelike groete. Wiekus & Getha

Schanette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stilte, pragtige sonsondergang, rustig. Perfekte oornag stop. Alles wat nodig is vir 'n goeie nagrus na 'n lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiekus & Getha
Die Botes Huisie
Baie dankie Schanette. Die Karoo het 'n spesiale bekoring en die eenvoud van die Karoo is deel van daardie bekoring. Groete, Wiekus & Getha.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wiekus & Getha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker-straat 16, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa108fe69cc76752f0787e1b36b10289a703a9026e8d81a244f2019d782c844bf5284cdd3f23229771772327473dd95a17d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 71 5 1 5 16 Voortrekker Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.672884037303 21.51266723643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang