Die Botes Huisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wiekus & Getha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Belinda K - Aug 2024
Algehele gradering
Quaint, comfortable, quiet.
Jacobus B - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful and homey.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Elmari S - Apr 2024
Algehele gradering
Ons eerste kuier in Merweville en ons verblyf was een vir die boeke.
Die Botes Huisie se terugvoer
Baie dankie, Elmari. Ek hoop dat ons julle weer op Merweville kan ontvang, en meer spesifiek by die Botes Huisie.
Bojan L - Feb 2024
Algehele gradering
A little house on the prairie.
Die Botes Huisie se terugvoer
Bojan, thank you for your kind words regarding the Botes Huisie and Merweville. Next time, the village will have electricity. We are all glad that the big power outage is something from the past. It was indeed a big knock for the region. Kind regards, Wiekus Viljoen.
Ria O - Aug 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Ryan B - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en het alles wat jy benodig, warm komberse het baie gehelp vir die koue!
Cheryldene E - Jan 2024
Algehele gradering
Bucket list dorpie.
Valerea K - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker
Lees meerDie Botes Huisie se terugvoer
Beste Valerea.
Dankie vir jul besoek aan ons geliefde Botes Huisie. Jammer vir die miskommunikasie rakende die sleutel asook die ongerief daaromtrent. Ons was oorsee tydens jul besoek en het jul boodskap heeltemal te laat ontvang. Ons vra weer eens omverskoning en hoop om jul spoedig weer te ontvang by die Botes Huisie.
Vriendelike groete.
Wiekus & Getha
Schanette M - Des 2023
Algehele gradering
Stilte, pragtige sonsondergang, rustig.
Die Botes Huisie se terugvoer
Baie dankie Schanette. Die Karoo het 'n spesiale bekoring en die eenvoud van die Karoo is deel van daardie bekoring. Groete, Wiekus & Getha.
Desireé O - Des 2023
Algehele gradering
Merweville se stilte is onbeskryflik en die natuur beeldskoon. Beste!
Mel W - Sep 2023
Algehele gradering
Merweville-stilte, natuur, Karoo. Net 'n mooi op sy eie. Die Botes Huisie sien ons sommer gou weer!
Die Botes Huisie se terugvoer
Mel, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons is bly dat julle dit geniet het. Die eenvoud van die Karoo bly maar spesiaal en ons sien uit om julle weer by die Botes Huisie te ontvang.
Groete
Wiekus & Getha Viljoen
Willine S - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige pophuisie in rustige, stil karoo omgewing.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Willine,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het lekker gebly in Die Botes Huisie en dat jul Merweville geniet het. Kom kuier weer by ons. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida
Ian N - Apr 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir jou geld.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Ian, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer jou terugvoering. Ons is so bly jul het jul kuier in Die Botes Huisie geniet met jul besoek te Merweville. Kom kuier weer. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida
George R - Apr 2023
Algehele gradering
The only problem was you should stay at least 3 nights.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi George,
Thank you for the review. We are so happy that you enjoyed your stay at Die Botes Huisie with your visit to Merweville. Come visit again.
Kind regards,
Alida
Peet V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Peet,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul kon die rustigheid wat die Koup bied in volle glorie kom ervaar. Nogmaals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo, Alida.
Attie B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Attie,
Baie dankie vir die resensie. Die Karoo somers kan darem warm word. Ons is so bly die lugverkoeling kan bydrae tot ‘n heerlike kuier in Merweville. Nogmaals dankie dat jy Die Botes Huisie kies as jou tuiste met jou besoek te Merweville.
Vriendelike groete, Alida.
Sanet C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Sanet,
Ons is so bly jul het jul tyd in Merweville geniet.
Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek by Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo, Alida
Christelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Christelle,
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly jul kon darem die kuier geniet ten spyte van die kragonderbrekings. Nogmaals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida
Antoinette V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Antoinette, baie dankie vir die resensie. Ons is so bly julle het jul kuier geniet. Kom kuier weer. Vriendelike groete uit die Karoo. Alida
Janco P - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi, gesellig en gemaklik.
Anton C J L - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en plekkie baie oulik.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Anton,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer alle terugvoering. Nogmaals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida
Daniel L - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig soos jy verwag van die Karoo.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Daniel,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het lekker gekuier in Die Botes Huisie.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Deirdre L - Jul 2023
Algehele gradering
Presies soos wat ons verwag het.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Deidre,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het jul kuier geniet. Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida
Mg V - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies en goed geleë.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Martin,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoering. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida.
Francois D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en toegerus met alles wat jy kan nodig kry.
Mc V - Jun 2023
Algehele gradering
Parents enjoyed their stay.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Marthinus,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as tuiste met jou ouers se besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida
Christo B - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gemaklike huisie. Als wat jy nodig het vir 'n aand se oorslaap.
Die Botes Huisie se terugvoer
More Christo. Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is net met terugvoer soos hierdie wat ons kan nuwe dinge in plek sit. Ons neem kennis en gaan aandag skenk daaraan. Hoop om jou weer op Merweville te verwelkom. Karoo groete.
Wiekus & Getha Viljoen
Gerhard O - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese Karoo-wegbreek!
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Gerhard, baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly julle het dit geniet met jul besoek na Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo. Alida
Deon B - Des 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Deon,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul kon heerlik kom rus. Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida
Nicolene B - Des 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike Karoo-sterre.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Nicolene, baie dankie vir die resensie. Ons is so bly julle het jul kuier in Die Botes Huisie geniet met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo. Alida
Willem V - Des 2022
Algehele gradering
Awesome!
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Willem,
Ons is so bly jul het Die Botes Huisie geniet met jul besoek te Merweville. Geniet jul vakansie en kom kuier weer by ons in die Karoo. Vriendelike groete, Alida.
Leonie P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebied om te kuier.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Leonie,
Ons is so bly jul het jul kuier in Merweville geniet.
Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek in Merweville.
Lekker dag verder.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Welma G - Okt 2022
Algehele gradering
Juweel.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Welma, ons is so bly om te hoor julle het Die Botes Huisie en jul kuier te Merweville geniet. Dit maak ons harte sommer bly, en ons waardeer die terugvoering. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida.
Carin V - Sep 2022
Algehele gradering
So lekker op die stoep gesit. Die sterre was ongelooflik mooi.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Carin
Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van u voorstelle en waardeer enige terugvoering waarop ons kan verbeter. Baie dankie.
Nogmaals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete
Alida
Theo S - Aug 2022
Algehele gradering
Slegs een woord: PUIK!
Lees meerDie Botes Huisie se terugvoer
Hi Theo,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het Die Botes Huisie geniet en so lekker geeet.
Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang met jul volgende trip na die Koup.
Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Michelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Bitter netjiese verblyf en geriewe, ons het baie lekker gekuier.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Michelle,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit.
Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Cindy J - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Cindy,
Baie dankie vir die terugvoering en resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons is so bly jul het lekker gekuier en gebly in Die Botes Huisie met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Corne L - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike kuier.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Corne,
Baie dankie vir die terugvoering en resensie. Ons is so bly jul het lekker gebly en gekuier.
Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Johann B - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was iets besonders om daar te kon oornag.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Johann,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het Die Botes Huisie geniet met jul besoek te Merweville.
Kom kuier weer vir ons.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Johan M - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige huisie met alles wat nodig is.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly jul het die huisie geniet.
Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete
Alida
Deon G - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik en rustig.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Deon,
Baie dankie vir die resensie. Dit is so lekker om te hoor jul het jul tyd in Merweville en Die Botes Huisie geniet.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Sumarie E - Apr 2022
Algehele gradering
Waar jou siel rus kan vind.
Anne-marie J - Apr 2022
Algehele gradering
'n Absolute plesier om in so goed toegeruste netjiese plek te kon bly.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Anne-Marie,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg en ons is so bly jul het die huisie geniet.
Baie dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Janco P - Mrt 2022
Algehele gradering
Absolute verrassing.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Janco,
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor jul het Die Botes Huisie geniet en waardeer.
Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Kom kuier weer by ons.
Lekker dag verder.
Vriendelike groete uit die Karoo.
Alida
Ralf S - Mrt 2022
Algehele gradering
Karoo Road trip met Merweville een van ons stop plekke.
Die Botes Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dat jul so lekker gekuier het.
Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Pauline P - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en eienaar was baie behulpsaam met wat ons aangevra het extra.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Pauline,
Baie dankie vir die terigvoering. Ons waardeer dit.
Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul verblyf opsie in Merweville met jul besoek aan ons dorp.
Baie dankie.
Vriendelike groete,
Alida
Jan J - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar oor te slaap. Jy het 'n mooi uitsig oor die berge. Sal dit aanbeveel vir enigeen en beslis die moeite werd. Foto's wat jy kry om na te kyk voor jy bespreek, is presies wat jy kry.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Ursula,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly jul het Die Botes Huisie geniet. Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit ‘n warm Karoo,
Alida
Alichia S - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige Karoo-dorpie Huis.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Alichia,
Baie dankie vir die terugvoering. Nogmaals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida.
Marina F - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Marina,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het die huisie geniet met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker kuier.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoering.
Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo.
Alida
Andre D - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike selfsorgverblyf met alles wat jy nodig het.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Andre,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit.
Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Stephan B - Des 2022
Algehele gradering
Intressante ondervindig.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Stephan, ons hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die terugvoering. Dankie dat julle Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida.
Fanie H - Nov 2021
Algehele gradering
Die Botes Huisie was 'n aangename rusplek tydens die twee dae wat ons in Merweville gekuier het.
Die Botes Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het Die Botes Huisie geniet en ons dorpie verken.
Kom kuier weer vir ons in die Karoo.
Lekker dag verder.
Alma D - Nov 2021
Algehele gradering
Die Botes Huisie is klein en eenvoudig maar het als wat nodig is vir verblyf.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Alma,
Baie dankie vir die resensie.
Ons is so bly jul het die kuier in Merweville geniet. Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek aan Merweville. Kom kuier weer vir ons.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida.
Harnu K - Okt 2021
Algehele gradering
Rus en vrede.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Harnu,
Baie dankie vir die resensie.
Baie dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek aan Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Johan M - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige plekkie in 'n oulike dorpie.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir die resensie.
Dankie dat jy Die Botes Huisie gekies vir jul verblyf in Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida.
Anja V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige huisie met soveel karakter.
Die Botes Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en resensie Anja. Ons is so bly jul het lekker gekuier in Merweville by Die Botes Huisie. Kom kuier weer vir ons. Vriendelike groete, Alida.
Suzanne S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig. Mooi. Uitgerus.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Suzanne,
Baie dankie vir die resensie. Ons is regtig so bly jul het lekker gekuier en die plekkie geniet.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
Elmarie V - Aug 2021
Algehele gradering
Huis-paleis.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Elmarie,
Baie dankie vir die resensie.
Ons is so bly julle het so lekker gekuier in Die Botes Huisie met julle besoek aan Merweville.
Kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Alida
Merle N - Aug 2021
Algehele gradering
Amazing.
Die Botes Huisie se terugvoer
Liewe Merle,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was ‘n fees om jul te verwelkom op Merweville. So bly jul het die huisie en dorp so geniet. Kom kuier weer!
Vriendelike groete,
Alida.
Elmarie B - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike dorp en huis!
Die Botes Huisie se terugvoer
Baie dankie Elmarie.
Ons waardeer die resensie.
Dankie dat jul Die Botes Huisie jul tuiste gemaak het met jul besoek te Merweville.
Kom kuier weer!
Vriendelike groete,
Alida
Marius M - Jul 2021
Algehele gradering
Die Botes Huisie is 'n klein juweel in Merweville
Lees meerDie Botes Huisie se terugvoer
Hi Marius,
Ai, maar sulke terugvoering maak ons harte sommer warm klop. Ons is so bly julle het julle besoek aan Merweville so geniet en Die Botes Huisie waardeer.
Nogmals dankie dat julle Die Botes Huisie gekies het as julle tuiste met julle besoek aan die Koup.
Ons hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.
Vriendelike groete uit die Karoo.
Alida
Liezl S - Jul 2021
Algehele gradering
Juweel van Merweville.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Liezel,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoering opreg.
Baie dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul kuier in Merweville.
Vriendelike groete,
Alida
Elray I - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly in Die Botes Huisie.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Elray,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoering opreg.
Dankie dat jul Die Botes Huisie jul tuiste gemaak het met jul besoek te Merweville.
Jul is meer as welkom en ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Alida
Johan S - Jun 2021
Algehele gradering
Idillies!
Die Botes Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Johan. Dit was vir ons heerlik om jou te ontvang by Die Botes Huisie.
Andrea W - Des 2021
Algehele gradering
Presies soos in die advertensie.
Die Botes Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het heerlik gekuier.
Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Elize J - Okt 2021
Algehele gradering
Wow wat 'n verassing was die klein dorpie met sy vriendelike mense.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Elize,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
So bly jul het so lekker gekuier. Ons hoop om jul weer te ontvang in die toekoms.
Vriendelike groete,
Alida
Linn-mari V - Des 2021
Algehele gradering
Gasvryheid en vrede. 'n Rustige oornagplek in Merweville.
Die Botes Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit maak ons herte bly dat ons gaste die huisie waardeer en so lekker kuier.
Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Etienne V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, maar die hitte was erg en die muskiete en vlooie het ons opgeëet.
Ferdi R - Nov 2021
Algehele gradering
Knus huisie wat my laat terugdink aan my ouma se plekkie.
Die Botes Huisie se terugvoer
Hi Ferdi,
Baie dankie vir die terugvoering.
Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekker-straat 16, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang