Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Braaihuis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 90 Miller Straat, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Braaihuis is in die skilderagtige hawedorpie Gordonsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim drieslaapkamerhuis met see-uitsigte. Die huis is stapafstand vanaf winkels en restaurante geleë, met maklike toegang tot die hoofswemstrand en skilderagtige kuswandelings.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne en handdoeke word in al die slaapkamers voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, stoof, 2 yskaste en 'n vrieskas.

Die huis is veral bekend vir sy binnebraaikamer wat semi-geheg is aan die hoofleefarea met glasdeure wat terugvou om die buitelug-oseaangevoel te gee. Die braaikamer is toegerus met braaigereedskap, asook vuurmaakhout en houtskool teen 'n ekstra koste. Die ruim leef- en eetarea bied uitsigte oor Valsbaai, die hoofswemstrand en sentrale Gordonsbaai. Die huis beskik oor 'n balkon rondom die huis, met toegang vanaf elke slaapkamer, die braaikamer en die sitkamer. Gaste sal 'n eetkamertafel op die onderdakbalkon vind, asook nog 'n eetkamertafel binne, naby die kombuis.

Die Braaihuis kan 6 gaste gerieflik akkommodeer, en 'n dagbed kan in die braaikamer en in die hoofslaapkamer gevind word, geskik vir kinders. Gaste het toegang tot DStv wat op die platskerm-TV met omringklank voorsien word, asook 'n kaggel in die leefarea. Parkeerplek word voorsien in 'n dubbelmotorhuis met afstandbeheertoegang vir gaste se gerief.

Die dorpie Gordonsbaai spog met pragtige strande en bied die ideale seevakansie. Gordonsbaai bestaan uit die ou dorpie wat rondom die ou hawe geleë is, Bikini Beach, die berghang teen die laer hange van die Hottentots-Hollandberge, en die laagliggende voorstede nader aan die hoofstrand. Plaaslike besienswaardighede in Gordonsbaai sluit Bikini Beach, Boland Staproete, Somerset Mall en Steenbras Gorge in. Gordonsbaai is naby 'n aantal wynplase in die Helderbergstreek, en is 15 km vanaf Somerset-Wes en 58 km vanaf die stad Kaapstad geleë.

Die Braaihuis het 'n rugsteunkragtoevoer vir 'n lig, laaier, TV en Wi-Fi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Die Braaihuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 90 Miller Straat, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Braaihuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 90 Miller Straat, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49fca1cac39ddb8cb5a09038a92afd374c9f34d20a2c48e2c609ee8ba9e38ab265b2446b20b975148eb16e9bce63e850f816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 90 Miller street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.16143 18.86815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang