Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Brandhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jannie Storm-straat 2, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Brandhuis bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n kleurvolle woonstel met 2 slaapkamers wat ingerig is vir 'n ontspanne leefstyl. Die Brandhuis is in Gordonsbaai en is stapafstand vanaf die strand en die restaurante.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat saamgestoot is. Die helder kombuis is toegerus vir selfsorg en die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, asook 'n sitarea.

Daar is restaurante en winkels in die omtrek vir gaste om te besoek en die Strand en Somerset-Wes is sowat 20 minute se ry ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Die Brandhuis
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Jannie Storm-straat 2, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Brandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jannie Storm-straat 2, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55cad71d911230f8ddac7984b1cbb1dc133ede7ed5b9e0373e71512199a84560b0e981f91463d8d4cd8644cf3aff7edf53b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 2 Jannie Storm Street Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161553067035 18.868226688955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang