Die Buitekamer
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Theonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lurita S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, alles wat mens nodig het!
Erika B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi. Enige tyd weer.
Jane M - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike plaasverblyf met alle nodige geriewe.
Die Buitekamer se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Waardeer dit. Julle was wonderlike gaste.
Tierck H - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie gerieflik en wou twee nagte bly, maar nie beskikbaar.
Miriam R - Aug 2022
Algehele gradering
Good value for money, excellent service and highly recommendable.
Die Buitekamer se terugvoer
Baie baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit so baie. Dankie vir julle vriendellikheid en dat julle dit so netjies gelos het. Heerlike gaste. Dankie.
Jurie B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en still.
Buzeka T - Nov 2022
Algehele gradering
As much as it was a short stay but.
Marne M - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Die Buitekamer se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Waardeer dit baie. Julle was wonderlike gaste. Groete Marianna
Francois N - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en uitstekende diens gekry.
Suzane V - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker rustige plaasatmosfeer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang