Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Buitekamer

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Buitekamer is 'n bekoorlike semi-selfsorg-eenheid op 'n skilderagtige werkende plaas wat 19 km vanaf Bredasdorp geleë is, waarvan ongeveer 10 km grondpad is.

Die 1-slaapkamer-eenheid is op die eienaars se perseel geleë, maar is apart van die hoofhuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is.

Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel en basiese toebehore. Gaste kan 'n braai buite die eenheid geniet.

Besienswaardighede in die omgewing sluit natuurreservate (De Hoop), museums en historiese geboue, gholfbane in Bredasdorp, bergfietsryroetes en kurioswinkels in.

Die Buitekamer is trots daarop om een van die eerste plase in die omgewing te wees wat totaal van sonkrag afhanklik is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Buitekamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ba34990f8bac9b5a5bc1e5fefbc2763d1ea1d533cde8ffb052f7eaa4695724bd43c814810e04b8213142eee361b112fd709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Soutpansvlakte Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.482674930664 20.177694522784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang