Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Bult Plaas Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Die Bult Plaas Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Eddy M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy M

Confortabele villa, heel netjies onderhou en 'n wonderlike swembad!

Alles was perfek! Ruim kamers, gemaklike sitkamer en geen elektrisiteitsonderbrekings nie, dank sy die outonomie met sonpanele. Groot en volledig toegeruste kombuis (ons het 'n vergiet vir spaghetti en 'n paar slaaiskale wel gemis). Die stoep en die swembad was werklik 'n luuksheid. Dankie vir alles.

Die Bult Plaas Guesthouse se terugvoer

Good day, it was a pleasure to host you and we are glad you had a good stay. Thank you for the tip on some household items, we will look into that.
Kind regards,
Nicolene

Die Bult Plaas Guesthouse
Hennie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Nice little place.

Perfect for a quick business trip.

Daleen M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M

Heerlik, rustig en gemaklik.

Alles was skoon en netjies en die diens was baie goed. Goeie ligging en lekker naby Augrabies.

Die Bult Plaas Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Daleen

Baie dankie vir julle besoek aan ons. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is baie bly julle het die verblyf geniet.

Groete

Die Bult Plaas Guesthouse
Andries S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Baie rustig.

Die Bult is goed geleë en binne 'n paar minute vanaf Kakamas en Augrabies. Die area is baie stil en 100% geskik vir 'n lekker wegbreek.

Marlies S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlies S

Die Bult Plaas Guesthouse is ideaal geleë om die Augrabies Waterval te besoek.

Met ons aankoms, het niemand ons ontvang nie. Ek moes die nommer voor by die hek bel en na 20 minute se wag, is die sleutel aan ons oorhandig, nadat iemand met 'n kar moes kom. Ons het ongelukkig nie 'n rooster gehad om te braai nie. Ek het gelukkig 'n rooster op die perseel gevind. Dit het vreeslik gereën. Die kombuis was onder water, asook die slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die water het op die een bed gedrup en alles was papnat. Na 'n lekker nag se rus was daar nie water nie. Ek het die opsigter wakker gemaak en hom gevra om water te pomp sodat ons kon stort en die toilette kon spoel. Verder was alles in orde.

Die Bult Plaas Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Marlies,

Ek is vreeslik jammer om die resensie te moet lees en van u ongerief te hoor. Ons area het ongelukkig Vrydag aand wat u hier was oor die 100mm reën gehad vir die nag en ons hele area was erg geraak met baie skade. Die water in die kamer asook op die bed was verseker nie gerieflik nie, maar totaal en al buite ons beheer. Ons het wel intussen laat kyk na die dak vir enige lekplekke.

Ons sal verseker aandag gee aan die probleme wat u ondervind het.

Groete,

Nicolene

Die Bult Plaas Guesthouse
Unika A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unika A

Regtig 'n pragtige plek. Waarde vir geld!

Huis was baie mooi skoon gewees met aankoms! Persoon is baie vriendelik, mans wat swembad skoonmaak en braai skoonmaak ens. is baie vriendelik en behulpsame. Ek beveel die gastehuis met die hoogste prys aan! Dit is 'n pragtige plek!

Hendrika R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika R

Pragtige uitsig. Fantastiese swembad. Heerlik

'n Rustige atmosfeer, pragtige wingerde, uitsig, swembad. Ons sal weer kom.

Dean K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean K

Fantasties.

Wonderlike ligging met 'n stylvolle verblyf.

Anneke B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

Ongelooflike waarde vir geld en sommer alles.

Was beslis die moeite werd, baie netjies en goed ingerig. Heerlik gebly.

Die Bult Plaas Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Anneke

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet. Veilige reise.

Groete
Die Bult Plaas Gastehuis

Die Bult Plaas Guesthouse
Marius P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Fantastiese ligging vanwaar die omgewing besoek is.

Huis is goed toegerus en in 'n goeie ligging wat naby die watervalle is. Groot spasie maak dit lekker vir die kinders om rond te speel. Definitief goeie waarde vir geld.

Die Bult Plaas Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Marius

Dankie vir die resensie en goeie woorde. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Groete
Die Bult Plaas Gastehuis

Die Bult Plaas Guesthouse
Timothy R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy R

Really enjoyed our stay.

The accommodation was clean, very spacious and well equipped. Also has a lovely garden and swimming pool as well as beautiful view of the surrounding area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het dit baie geniet.

Die plek was skoon, ruim en goed toegerus. Lieflike tuin en swembad. Pragtige uitsig van die omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Die Bult Plaas Guesthouse se terugvoer

Hi Timothy,
Thank you for the kind words. We are glad you enjoyed your stay, and had a safe travel.
Regards,
Die Bult Plaas Guesthouse

Die Bult Plaas Guesthouse
Waldo N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo N

Lekker kuierhuis!

Huis is baie goed toegerus met groot spasie en 'n baie lekker swembad. Verseker 'n lekker kuier huis met lieflike buitebraai op groot stoep. Waarde vir geld.

Die Bult Plaas Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Waldo,

Baie bly julle het lekker gebly. Dankie vir die boodskap.

Vriendelike Groete

Die Bult Plaas Gastehuis

Die Bult Plaas Guesthouse
Dominique W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique W

Wonderlik!

Baie lekker verblyf op die plaas! Pragtige geriewe, baie gerieflik. Sal dit enige tyd kan aanbeveel.

Die Bult Plaas Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Dominique

Dit was baie gaaf om julle te ontmoet. Dankie vir die vriendelike woorde.

Groete
Die Bult Plaas Gastehuis

Die Bult Plaas Guesthouse
Roland N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland N

Baie aangenaam.

Vriendelike ontvangs, en wonderlike gerieflike woonstel. Pragtige omgewing. Ons het baie veilig gevoel. Pensionarisse het korting gekry. Baie dankie. Volgende keer bly ons langer.

Die Bult Plaas Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Roland,

Dit was wonderlik om julle as gaste te hê. Dankie vir die mooi woorde. Sien julle weer in die toekoms.

Vriendelike Groete,
Nicolene
Die Bult Plaas Gastehuis

Die Bult Plaas Guesthouse
Maritza C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza C

Asemrowend.

Die vriendelikste ontvangs. Verblyf is ruim, skoon met alles en nog meer wat mens benodig. Die mooiste uitsig vanaf die swembad. Gasvrou het tot huis toe gegaan om vir ons kind waterveilige goedjies te gaan haal. Gaan definitief weer daar oornag. Sal die gastehuis aan enige iemand aanbeveel.

Die Bult Plaas Guesthouse se terugvoer

Hi Maritza

Dankie vir die goeie woord. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Ek hoop ons sien jou weer in die toekoms.Groete, Nicolene.

Die Bult Plaas Guesthouse
Kristel L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kristel L

We enjoyed the quietness and peace and the unit was charming and comfortable.

We will visit again.

Die Bult Plaas Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,
Dankie vir u resensie. Dit was n plesier om u te ontmoet en ons hoop dat ons weer in die toekoms sal sien.
Vriendelike Groete,
Die Bult Plaas Gastehuis

Die Bult Plaas Guesthouse
Wony D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wony D

Uitstekend! Waarde vir geld, pragtige huis.

Elke oomblik geniet. Swembad bietjie diep vir klein kinders. Groot en gemaklike huis. Sal dit aanbeveel.

Die Bult Plaas Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Wony

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering.

Ek wens 'n veilige reis verder vir u.

Nicolene
Die Bult Plaas Gastehuis

Die Bult Plaas Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 1519, Hoofstraat, Marchand, 8873, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZjA0YzllLWY1NzQtNGViMS04YzkzLWMxN2EzYzMxNzcyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Perseel 1519 Main Road 8873 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.7153 20.4925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang