Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Bult Plaas Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Eddy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Confortabele villa, heel netjies onderhou en 'n wonderlike swembad! Alles was perfek! Ruim kamers, gemaklike sitkamer en geen elektrisiteitsonderbrekings nie, dank sy die outonomie met sonpanele. Groot en volledig toegeruste kombuis (ons het 'n vergiet vir spaghetti en 'n paar slaaiskale wel gemis). Die stoep en die swembad was werklik 'n luuksheid. Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Die Bult Plaas Guesthouse
Good day, it was a pleasure to host you and we are glad you had a good stay. Thank you for the tip on some household items, we will look into that. Kind regards, Nicolene

Hennie C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Nice little place. Perfect for a quick business trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen M
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Heerlik, rustig en gemaklik. Alles was skoon en netjies en die diens was baie goed. Goeie ligging en lekker naby Augrabies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Die Bult Plaas Guesthouse
Goeie dag Daleen Baie dankie vir julle besoek aan ons. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Groete

Andries S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Baie rustig. Die Bult is goed geleë en binne 'n paar minute vanaf Kakamas en Augrabies. Die area is baie stil en 100% geskik vir 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlies S
1 nag
4.0
Jan 2022

Die Bult Plaas Guesthouse is ideaal geleë om die Augrabies Waterval te besoek. Met ons aankoms, het niemand ons ontvang nie. Ek moes die nommer voor by die hek bel en na 20 minute se wag, is die sleutel aan ons oorhandig, nadat iemand met 'n kar moes kom. Ons het ongelukkig nie 'n rooster gehad om te braai nie. Ek het gelukkig 'n rooster op die perseel gevind. Dit het vreeslik gereën. Die kombuis was onder water, asook die slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die water het op die een bed gedrup en alles was papnat. Na 'n lekker nag se rus was daar nie water nie. Ek het die opsigter wakker gemaak en hom gevra om water te pomp sodat ons kon stort en die toilette kon spoel. Verder was alles in orde.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nicolene
Die Bult Plaas Guesthouse
Goeie dag Marlies, Ek is vreeslik jammer om die resensie te moet lees en van u ongerief te hoor. Ons area het ongelukkig Vrydag aand wat u hier was oor die 100mm reën gehad vir die nag en ons hele area was erg geraak met baie skade. Die water in die kamer asook op die bed was verseker nie gerieflik nie, maar totaal en al buite ons beheer. Ons het wel intussen laat kyk na die dak vir enige lekplekke. Ons sal verseker aandag gee aan die probleme wat u ondervind het. Groete, Nicolene

Unika A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2021

Regtig 'n pragtige plek. Waarde vir geld! Huis was baie mooi skoon gewees met aankoms! Persoon is baie vriendelik, mans wat swembad skoonmaak en braai skoonmaak ens. is baie vriendelik en behulpsame. Ek beveel die gastehuis met die hoogste prys aan! Dit is 'n pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrika R
1 nag
4.4
Sep 2019

Pragtige uitsig. Fantastiese swembad. Heerlik 'n Rustige atmosfeer, pragtige wingerde, uitsig, swembad. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Dean K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Fantasties. Wonderlike ligging met 'n stylvolle verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Ongelooflike waarde vir geld en sommer alles. Was beslis die moeite werd, baie netjies en goed ingerig. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Die Bult Plaas Guesthouse
Goeie dag Anneke Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet. Veilige reise. Groete Die Bult Plaas Gastehuis

Marius P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Fantastiese ligging vanwaar die omgewing besoek is. Huis is goed toegerus en in 'n goeie ligging wat naby die watervalle is. Groot spasie maak dit lekker vir die kinders om rond te speel. Definitief goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Die Bult Plaas Guesthouse
Goeie dag Marius Dankie vir die resensie en goeie woorde. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Groete Die Bult Plaas Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 1519, Hoofstraat, Marchand, 8873, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZjA0YzllLWY1NzQtNGViMS04YzkzLWMxN2EzYzMxNzcyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Perseel 1519 Main Road 8873 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.7153 20.4925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang