Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Byekorf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 1027, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 200 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Die Byekorf is an die voet van die pragtige Wilderniswoud geleë. Gaste kan die rustige woudatmosfeer en die Loeries se sang in die agtergrond geniet. Neem asb. kennis dat die opsigter in 'n woonstel op die perseel woon, maar gaste het totale privaatheid aangesien die woonstel nie vas aan die huis is nie.

Hierdie vakansiehuis het 7 slaapkamers en slaapplek vir 14 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en skakel met die hoofslaapkamer wat op die grondverdieping geleë is. Die boonste verdieping het twee badkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n balkon met 'n swembad-uitsig, die sesde kamer het 'n koningingrootte-bed en die sewende kamer het 'n stapelbed vir kinders.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die huis het 'n groot TV-kamer met 'n kaggel en 'n kroegarea. Die skuifdeure lei na 'n dek met stoepmeubels en 'n groot etenstafel voor die buitebraai. Daar is sonstoele by die swembad en die dek het ook 'n warmbadjie. Die ontspanningsarea spog met 'n pooltafel.

Dis huis is 3 km vanaf die strand en 16,4 km vanaf George se middedorp.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 7 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Melkhoutlaan 1027, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Byekorf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 200
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R 6 200
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 1027, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dc30b8871134d36f64f207fa9dbe7d5b7a568eaf40a99401b4137195352ce3be1fecb57f656a888ed62e47dd7c092c28952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 14) 3 5 1 5 1027 Melkhout Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992120063444 22.598610870808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang