Die C Skulp
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Brenda L - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker.
Petrus J - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Charles F - Okt 2023
Algehele gradering
Die rustigheid self!
Nadia D - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker ruim huis met alle toebehore wat jy nodig het. Perfek vir groep mense.
Sanet M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie dankie, dit was baie lekker. Julle is tops.
Aubrey S - Jul 2023
Algehele gradering
Very short but comfortable.
Lourens M - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, uitstekende ligging, koste-effektief.
Alfred P - Okt 2022
Algehele gradering
Welcomed on arrival, shown all the amenities, room was very clean and comfortable, plenty of rusks and cereal.
Lindie F - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie ─ heerlik gebly.
Lizelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging deur negatiewe aspekte ondermyn.
Lees meerDie C Skulp se terugvoer
Lizelle,
Dankie dat julle Die C Skulp besoek het. Met ons goeie ligging naby die see en al die ontspannings geriewe loop afstand bied ons werklik waarde vir geld vir dit wat jy alles kry.
Die ruim en netjiese huis wat ten volle toegerus is werklik 'n kuier huis waar jy lekker kan ontspan.
Toe jy navraag gedoen het en in ons korrespondensie eposse het jy van die begin af geweet dat daar een gas in die kamer met die en suite badkamer gaan wees. Jy het 'n kamer met 'n toegangs deur gesoek omdat jou bejaarde Moeder moeilik loop en nie trappies kan klim nie, daarom was die Stoepkamer ideaal om in haar behoeftes te voldoen.
Ons het ook jou honde geakkommodeer wat teen ons instansie se behoud is om werklik in al jou 'behoeftes' te voor sien.
Dit is elke gas se eie verantwoordelikheid om tevrede te wees met dit wat hulle op die advertensie sien soos wat dit vertoon word
voor hul 'n bespreking doen. (Bv kamers, badkamers ens.)
Dankie vir die ondersteuning en mag die res van die jaar vir julle voorspoedig wees.
Groete,
Ina.
Mariska B - Mrt 2020
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bly!
Die C Skulp se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Mariska!
Veilig wees en kom kuier gerus weer.
Ina
Ruan M - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Morne H - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Die C Skulp se terugvoer
Dankie Morne.
Bly jy het dit geniet. Ons Wag vir jou volgende kuier. Ina
Matthys C - Okt 2019
Algehele gradering
Baie naby aan onstpanningsgeriewe en die see.
Amelia H - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en naby geleë aan alles!
Die C Skulp se terugvoer
Amelia baie dankie vir jou positiewe resensensie.
Dit was lekker om julle hier te hè.
Mooi jaar vir julle 3 en kom kuier gerus weer by die C Skulp.
Ina
Willie D - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik naby inkopiesentrum.
Die C Skulp se terugvoer
Dankie Willie.
Vir 'n volledige ten volle toegeruste huis, is ons pryse baie billik.
Was lekker om jou te ontmoet.
Ina
Emmerentia D - Sep 2018
Algehele gradering
Alles was 100%.
Die C Skulp se terugvoer
Dakie Emmerentia,
Kom kuier gerus weer.
Ina
Jaco B - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Die C Skulp se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Ina
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Paardekraalweg 17, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang