Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die C Skulp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Brenda L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker. Baie lekker! Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Dit was 'n uitstekende verblyf, baie netjies en vriendelik en sal weer daar gaan woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles F
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Die rustigheid self! Die eienaars is vriendelik en gemaklik om mee te kommunikeer. Die kombuis is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Lekker ruim huis met alle toebehore wat jy nodig het. Perfek vir groep mense. Die huis het dishwasher, wasmasjien en tumble dryer wat baie handig te pas gekom het. Genoeg sitplek vir almal. Geen bad. Beddens was gemaklik en lekker warm met genoeg komberse. Loop afstand van die see en winkels en warm swembad. Geen binnebraai maar ons het lekker gekuier op die stoep met die los braai langs ons. TV meet DStv. Ou huis, maar netjies en het alles in wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie dankie, dit was baie lekker. Julle is tops. Die lekkerste plek om te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2023

Very short but comfortable. Stay was too short to make a comment, just need more plugs in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens M
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Vriendelike ontvangs, uitstekende ligging, koste-effektief. Vriendelike ontvangs en reëlings met sleutel. Loopafstand van strand, winkels en restaurante. Absoluut die prys werd. Fantasties geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alfred P
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Welcomed on arrival, shown all the amenities, room was very clean and comfortable, plenty of rusks and cereal. I had a very pleasant stay and would not hesitate to recommend this establishment to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie F
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Baie goeie akkommodasie ─ heerlik gebly. Ek is baie gasvry ontvang. Alles is skoon en baie netjies. Loopafstand van die Hartenbos Waterfront af. Sal vir seker weer daar tuisgaan. Dit voel soos huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf
3.6
Apr 2021

Perfekte ligging deur negatiewe aspekte ondermyn. Waarde vir geld: ek gee 2 uit 5. Die bedrag van R1750 per nag is duur vir wat gebied word. Die 3-slaapkamer huis is ruim, maar daar is slegs een badkamer. Die toilet is in die badkamer en dit is baie ongerieflik. Daar is 'n vierde slaapkamer wat aan 'n ander persoon uitverhuur was. Die ander huurder het nie 'n aparte ingang tot sy akkommodasie nie, hy moes dus deur die sitkamer, in die gang af, by twee slaapkamers en die badkamer verbystap om tot by sy en suite-slaapkamer uit te kom. Ons het nie die persoon geken nie, buiten dat dit ongemaklik en ongerieflik was, kon dit moontlik onveilig gewees het. Beslis 'n skending van albei partye se privaatheid. Baie onnodige dekor en bykomstighede maak die huis "cluttered". Daar was nie spasie in die kombuis vir ons eie kruideniersware nie omdat alle kaste en toonbanke vol is. Positiewe punte: My twee honde kon saamgaan. Die ligging is baie goed. DSTV, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien is gaaf. Beddens is goed.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Ina
Die C Skulp
Lizelle, Dankie dat julle Die C Skulp besoek het. Met ons goeie ligging naby die see en al die ontspannings geriewe loop afstand bied ons werklik waarde vir geld vir dit wat jy alles kry. Die ruim en netjiese huis wat ten volle toegerus is werklik 'n kuier huis waar jy lekker kan ontspan. Toe jy navraag gedoen het en in ons korrespondensie eposse het jy van die begin af geweet dat daar een gas in die kamer met die en suite badkamer gaan wees. Jy het 'n kamer met 'n toegangs deur gesoek omdat jou bejaarde Moeder moeilik loop en nie trappies kan klim nie, daarom was die Stoepkamer ideaal om in haar behoeftes te voldoen. Ons het ook jou honde geakkommodeer wat teen ons instansie se behoud is om werklik in al jou 'behoeftes' te voor sien. Dit is elke gas se eie verantwoordelikheid om tevrede te wees met dit wat hulle op die advertensie sien soos wat dit vertoon word voor hul 'n bespreking doen. (Bv kamers, badkamers ens.) Dankie vir die ondersteuning en mag die res van die jaar vir julle voorspoedig wees. Groete, Ina.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Paardekraalweg 17, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbkCIwAikBTxs2dxw0DT5XTlyfB20C1v7L3JrCuLnXGe9O4D6xl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 17 Paardekraal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.129047468795 22.116006652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang