Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die C Skulp

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Paardekraalweg 17, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die C Skulp is in Hartenbos geleë, 100 m van die waterpark en seefront-winkelsentrum af. Dit bied gehalte-verblyf aan vakansiegangers.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Daar is 1 slaapkamer met 'n privaat badkamer en 3 slaapkamers wat 1 badkamer deel.

Die gastehuis het 'n ruim sitkamer met 'n gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die huis is ook beskikbaar om as geheel deur 'n familie of groep vriende gehuur te word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wilma W
Gesin met klein kinders
5.0
Vreeslik lekker. Ja, ons dankie. Sal dit aanbeveel.
Des 2024
Brenda L
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Baie lekker! Sal weer daar bly.
Jun 2024
Petrus V
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Dit was 'n uitstekende verblyf, baie netjies en vriendelik en sal weer daar gaan woon.
Feb 2024
Marelia J
Saam met lewensmaat
4.6
Die omgewing is baie rustig en stil. Dit is baie sentraal en naby die hoofroete. Die eienaars is baie gasvry en gesteld daarop om in gaste se behoefte...
Sien meer
Okt 2024
Gail M
4.4
Dankie vir die gasvrou se vriendelike ontvangs en behulpsaam om te help. Rustige, goed toegeruste woning in loopafstand van alles en 'n veilige omgewi...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Paardekraalweg 17, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die C Skulp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Paardekraalweg 17, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c6f443a267de4eee0517eb99994f8be9860cc81d3d0cc14a2e0482f173247ac481481eb45437acc5a374c2d3869560c7f3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 17 Paardekraal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.129047468795 22.116006652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang