Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die C Skulp

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Paardekraalweg 17, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die C Skulp is in Hartenbos geleë, 100 m van die waterpark en seefront-winkelsentrum af. Dit bied gehalte-verblyf aan vakansiegangers.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Daar is 1 slaapkamer met 'n privaat badkamer en 3 slaapkamers wat 1 badkamer deel.

Die gastehuis het 'n ruim sitkamer met 'n gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die huis is ook beskikbaar om as geheel deur 'n familie of groep vriende gehuur te word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Brenda L
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Baie lekker! Sal weer daar bly.
Jun 2024
Petrus J
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Dit was 'n uitstekende verblyf, baie netjies en vriendelik en sal weer daar gaan woon.
Feb 2024
Charles F
5.0
Die rustigheid self! Die eienaars is vriendelik en gemaklik om mee te kommunikeer. Die kombuis is goed toegerus.
Okt 2023
Nadia D
5.0
Lekker ruim huis met alle toebehore wat jy nodig het. Perfek vir groep mense. Die huis het dishwasher, wasmasjien en tumble dryer wat baie handig te p...
Sien meer
Aug 2023
Sanet M
5.0
Baie dankie, dit was baie lekker. Julle is tops. Die lekkerste plek om te wees.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Paardekraalweg 17, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die C Skulp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Paardekraalweg 17, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbkCIwAikBTxs2dxw0DT5XTlyfB20C1v7L3JrCuLnXGe9O4D6xl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 17 Paardekraal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.129047468795 22.116006652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang