Die Cheetah
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Wildreservaat, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Cheetah is 'n selfsorgkothuis in die Dinokeng Wildreservaat in Gauteng. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek buite die stadsgedruis.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus.
Buite is daar is lapa met 'n eetarea, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 154
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dinokeng Wildreservaat, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Wildreservaat, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng