Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dam Huis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ernest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Die Dam Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elsje A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje A

Netjies en als wat mens benodig vir 'n heerlike kuier.

Heerlik gekuier met 'n goeie gasheer!

Johan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker plek om te oornag. Sal dit aanbeveel.

Was baie oulik. Goed toegerus.

Sarel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Gerieflik.

Baie netjies. Alles wat nodig is.

Philip L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip L

Die Dam Huis is luukse eenvoud sonder tierlantyntjies.

Baie lekker gebly en sal vir seker weer.

Laetitia H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia H

My dogter se woorde "Dankie mamma en pappa vir die beste naweek ooit".

Ons kan met baie groot vrymoedigheid Die Dam Huis aanbeveel. Ons het goeie diens ontvang van Ernest en Susan. Dit is baie netjies, skoon en toegerus met alles vir gaste wat baie kieskeurig kan wees. Die groot stort, houtstofie en die lysie met verskillende drankies en eetgoedjies wat beskikbaar is vir gaste was 'n wenner. Alhoewel ons ons eie drankies en eetgoedjies gebring het, was dit nogmaals 'n groot verrassing. Ons het lekker geslaap op goeie beddens met die beste sagte linne. Ons was baie bly dat ons 4-been Lielie-kind saam kon kom. Julle sien ons definitief gou weer.

Die Dam Huis se terugvoer

Hi tannie jy maak ons dag baie vir die terugvoering ons is baie bly julle het dit geniet julle was soos genoem ons eerste gaste by Die Dam Huis so ons was maar benoud voor julle aankoms maar julle regtig great gaste en ons sal julle met ope arms weer wil ontvang
Groete
Ernest en Susan

Die Dam Huis
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immelman-straat 189, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd00d13c909ac4714fe114badd97d8192a97fa86bd81fa9adc78fae19767e1e5fe0d3ddceda9ee8966af61e4c4d9002c680da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 189 Immelman Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.862089508216 24.553810806796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang