Die Dam Huis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Immelman-straat 189, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Dam Huis is 'n lieflike selfsorghuis wat in Nieu-Bethesda geleë is. Die knus kothuis is ideaal vir 'n klein gesin op soek na 'n wegbreek van die stadsgejaag.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye kan geniet. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en die leefarea spog met hoë plafonne.
Buite, is daar 'n lieflike onderdakstoep wat lei na 'n groot tuin en ingeboude braai. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie terwyl die vuur brand en gaste die berguitsig bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ernest Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Immelman-straat 189, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Die Dam Huis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Immelman-straat 189, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap