Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Damhuis - Two Bedroom Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandwacht 316, Secunda, 2302, Oos-Kaap
  • Vanaf R790 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Die Damhuis - Two Bedroom Apartment is net 10 km buite Secunda, 'n dorpie tussen die steenkoolvelde van Mpumalanga, geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond en 'n pizza-oond toegerus is.

Gaste kan uitgestrekte, oop plaasgrond en 'n ontspannende plaasstyl-omgewing geniet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Freddie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Brandwacht 316, Secunda, 2302, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Secunda Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandwacht 316, Secunda, 2302, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3575b5ab346116522bdc1e94ec6915ac94ffc1daad21d597e39c998182a0ba63c693cc372c448b8c302b1833dc90d28d324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 5 mense 316 Brandwacht Secunda 2302 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.5157792 29.1913918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang