Die Damhuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 209, Paauwvontein, Groblershoop, 8826, Noord-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Die Damhuis is 'n lieflike selfsorg-klipkothuis op 'n werkende plaas in die Noord-Kaap, omring deur die natuur en wild. Dis ideaal vir groot gesinne en jaggroepe.
Dié kothuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 4 enkelbeddens, en albei badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, waarvan een binne en die ander buite is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas, asook 'n binnebraai. Die leefarea het 2 dubbelslaapbanke vir kinders, 2 stoele en 'n kroeg met stoele.
Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek en 'n boma-braai met 'n uitsig oor die Langberge. Dié eiendom het sonkrag en 'n donkie vir warm water, asook parkeerplek op die perseel. Die Damhuis is naby die Witsand Natuurreservaat geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbank vir 2
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilze Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Plaas 209, Paauwvontein, Groblershoop, 8826, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Damhuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 209, Paauwvontein, Groblershoop, 8826, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang