Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Damhuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Geathe L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

'n Plek van rus en vrede . Baie lekker, dankie! Dit is beeldskoon. Ons het regtig die swembad geniet en die gasvryheid. Weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Die Damhuis
Baie dankie vir die mooi review. Julle is enige tyd weer welkom.

Mandia H
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie mooi natuurskoon en goeie ligging. Baie lekker blyplekkie vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Die Damhuis
Baie dankie vir mooi resensie waardeer opreg.

Sharné
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

The stay was peaceful and exactly what is needed to break away from one's busy life. The accommodation and surroundings was beautiful. The host is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Die Damhuis
Thank you for the great review. You are any time welcome at the Damhuis. Kindest regards. Charmaine

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.2
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Carol D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Heerlike rustige kuier by gasvrye mense. Sal beslis weer by julle kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Die Damhuis
Baie dankie vir julle mooi review. Dit was lekker om julle te huisves. Kom gerus weer. Groete, Charmaine

Alene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Gemaklik, alles wat mens nodig mag hê. Die Damhuis is 'n cosy selfsorg met heerlike beddens en beddegoed. Charmaine is 'n wonderlike, behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Waarde vir geld. Voldoende verblyf vir kort kuiers in omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Die Damhuis
Baie baie dankie vir jul mooi terugvoering. Waardeer opreg

Meagan D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2022

Goeie en rustige atmosfeer. Ons het baie lekker geslaap veral toe dit so lekker begin reën. Alles was mooi skoon en netjies en ons het baie goeie diens gekry, ons kinders het selfs warmwatersakkies op hul bedjies gehad. Baie dankie. Ons sal beslis weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Die Damhuis
Baie baie dankie vir julle mooi terugvoering, waardeer dit opreg

Hanlie V
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2021

Heerlike rustige plaasatmosfeer. As jy wil wegkom uit die gedruis van padverkeer wanneer jy oornag-akkommodasie soek, is dit die plek. Ontspan tussen die wingerde en geniet die rustigheid van voëlgeluide. Vriendelike en gasvrye diens. Bietjie moeilik om die plek te kry net op GPS, so gebruik die foto-aanwysings wat verskaf word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Stephnie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Heerlike plek. Privaat. Ons het lekker ontspan by die swembad en daarna gebraai. Puik verblyf naby wynplase en trou-venue. Veilig gevoel en eienaar, Charmaine, laat mens baie welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossiesdrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3987ff69dc2f70fabd00542bb1eb1f47aff4004dee8a11e4e35831954934fc8b9f321a8e6ed67a6a32a44886ebf964818aca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 Mossiesddrift Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.717031110783 19.331868588924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang