Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Damhuis

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossiesdrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Damhuis is op 'n wynplaas, Mossiesdrift, net 5 km buite Rawsonville. Dis was oorspronklik ‘n ou sementdam wat later in 'n braaikamer omskep is. Weens ‘n tekort aan verblyf in die omgewing is dit in ‘n selfsorg-eenheid omskep.

Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe sluit 'n kombuisie, binnebraai, buitebraai, pooltafel, kroegtoonbank met gemaklike kroegstoele en 'n platskerm-TV met DStv in.

Die swembad is deel van die hoofhuis, maar gaste het toegang tot die swembad. Alhoewel hierdie eenheid langs die hoofhuis is, word gaste se privaatheid gerespekteer.

Die Damhuis is 16 km vanaf Worcester en 12 km vanaf Goudini Spa. Doendinge in die omgewing sluit die Karoo Nasionale Botaniese Tuin, Golden Valley Casino, Tweede Tol, Mountain Mill Mall, die Brandvlei Natuurreservaat, verskeie wynkelder en Goudini Spa in. Swem, voetslaan, wynproe, bergfietsry en 4x4-roetes is in die omgewing beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mossiesdrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Damhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossiesdrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3987ff69dc2f70fabd00542bb1eb1f47aff4004dee8a11e4e35831954934fc8b9f321a8e6ed67a6a32a44886ebf964818aca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 Mossiesddrift Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.717031110783 19.331868588924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang