Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Damhuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
3.8
Ian N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Rustig en lekker afgesonder! Baie lekker gebly, baie lekker stil en rustig. 'n Lekker kampstoel sal ek aanbeveel. Ook lekker vis gevang. Die span het baie mooi na ons gekyk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Rustig en lekker. Ons was op soek na 'n plek, naby aan Pretoria, maar in die bos. Alles was mooi netjies, en "rustic". Ons het regtig lekker gebly. Alle navrae is vinnig beantwoord. Daar is genoeg plek vir stap of fietsry. Ons sal oorweeg om weer te gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thys S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2023

Baie lekker. Ons sal weer gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Tranquil and relaxing. We had a relaxing weekend and enjoyed our stay. Thank you for promptly filling the water tank when it was empty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jun 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Doret P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Dankie dit was regtig n aangename naweek al was dit nat en modderig van die baie reën. Alles netjies en skoon. Dankie Johan dat jy uit jou pad gegaan het om ons te akkommodeer met kragopwekkers as ons dit sou nodig kry maar die sonkrag sisteem was 100% voldoende al was daar niks son nie! Sal definitief weer gaan en die visse byt lekker! Sal net versoek dat doringbome bietjie snoeiwerk nodig het aangesien dit die visvang bemoeilik het en dak in spaarkamer het gelek a.g.v. die baie reën! Verder was alles netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Stil en rustig as jy net wil wegbreek van die stad. Baie rustig, genoeg hout vir die winter koue en braai, en kuier om die vuur. Het dit baie geniet. Sal beslis weer gaan in die somer vir voëlkyk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2022

Klein kinders se droomvakansie. Dis die eerste keer in 20 jaar wat ons nie opstaan met 'n seer lyf gedurende vakansie nie. Ons het heerlik geslaap. Die kinders het visgevang in die dag en nag. Die vis byt lekker en die vis wat jy uittrek lyk in goeie kondisie. Hulle het meestal kaalvoet geloop en net hier en daar 'n doring uit die voet getrek as hulle van die loopareas afdwaal. Ek het nog nooit so baie Rummicup gespeel soos daar nie, my kinders was mal oor dit. Daar is 'n klein lekplekkie in die boot maar as jy op jou knieë en voete sit dan bly jou agterstewe droog maar dis dalk iets waarna gekyk kan word. Die brukkie / dock se planke kort bietjie aandag en die hele huisie kort 'n goeie skoonmaak. Daar groei ook 'n plant oor die paadjie af na die dammetjie wat verwyder moet word. Dis in die pad as jy in die donker agter 'n bytende visstok aan hardloop. Dis natuurlik in die bos so wees bedagsaam op onwelkome gaste soos ons bruin huisslang wat in die kombuiskas vir ons gewag het en die hele plaas se vlieë wat aansluit vir ete as dit voor 6pm is. Maar all in all het ons heerlik gekuier en liedjies gesing om die bon fire en visgevang, bootjie gery, fietsgery, gestap, beeste gesien, die mooiste maanopkoms oor die stil water wat die maan weerkaats. Dit was heerlik en baie spesiaal met kosbare familie oomblikke. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat nie bang is vir 'n paar goggas nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Louise D
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Nov 2022

Ons was redelik teleurgesteld. Die Damhuis het aandag nodig. Die hessian by die voordeur is geskeur. Die laaie in kombuis en kamers is stowwerig en mankoliekerig. Die gekraakte glasblad in die kombuis is onaanvaarbaar. Die dak in die kamer met 2 enkelbeddens lek. Daar is nie gemaklike stoele vir buite nie. Ons was gedwing om die generator te gebruik terwyl ons eintlik bosveldstilte gaan opsoek het. All in all is R1000 per nag hopeloos te veel vir wat Die Damhuis bied. Ek sal die verblyf nie by vriende aanbeveel nie. Jammer Johan.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avon-plaas, Settlers, 0430, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkODZkNjgzLTMxNDYtNDE4Ni05N2MyLTVlNGRmYWYzM2E5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Farm Avon Settlers 0430 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.988655287059 28.470344152768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang