Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dekkers Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Die Dekkers Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karien K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Die plekkie is gerieflik en stil. Hennie laat mens tuis voel.

Baie lekker gekuier, sal beslis weer soontoe gaan.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Was aangenaam om julle hier te hê! Hoop nie julle volgende kuier is te vêr nie!

Die Dekkers Self-Catering
Monique V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Netjies, gasvry, lekker.

Gat uit geniet, sal weer bespreek.

Nicolene F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene F

Uitstekend! Kon nie beter vra nie. 100%.

Die verblyf is baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly en was naby aan die saal waar die kompetisie was. Die woonstel is goed toegerus en ons het niks gekort nie. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel vir enige iemand wat op reis is.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dankie vir die positiewe woorde, Nicolene!
Dit was lekker om julle te ontmoet en ek is dankbaar julle kompetisie het ook goed afgeloop!
Ek sien julle by die volgende een! Mooi loop.

Die Dekkers Self-Catering
Jeanine R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine R

Clean, cosy, safe, welcoming.

Very friendly, helpful owners who make you feel at home. Very safe and centrally located.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dankie baie Jeanine! Dit was 'n vreugde!
Ek hoop julle is al in Australië!?

Die Dekkers Self-Catering
Gerhardt S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S

Rustig. Ruim geriewe. Goed toegerus. Goed gelee. Uitstekende diens. Vriendelik.

Hennie het gesorg dat ons honde-kinders lekker kan bly, braaigeriewe en ander klein versoeke dadelik aangespreek. Die eenheid was ruim, oopplan met aparte slaapkamers. Beddens is van topgehalte. Alle kombuisitems was daar. Gasstoof en lampies indien krag afgaan (Eskom, natuurlik). Baie sentraal gelee.

Kathleen G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen G

Veilig en rustig0.

Ons het heerlik geslaap en die plek geniet.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dit was 'n vreugde om jou hier te hê, Kathleen! Maak asb. weer so!

Die Dekkers Self-Catering
Stephanie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Baie aangenaam. Netjies en skoon. Vriendelike diens.

Alles was baie netjies skoon en ons het baie lekker gebly.

Sandra M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M

Great guesthouse to stay.

The stay was wonderful. The rooms were clean. The owner went out of his way to get the right TV channel to watch the rugby on Saturday. Very friendly and welcoming.

Sharon N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon N

Was baie vriendelik ontvang.

Hennie het ons baie vriendelik ontvang. Hy het ons mooi verduidelik hoe die krane en alles werk voordat hy weggegaan het. Hulle was so gaaf dat ek my klein hondjie kon saamneem. Hennie het ook seker gemaak dat hy veilig agter die hek kon bly en nie kon uitkom nie. Baie dankie vir al jou moeite.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Haai Sharon!
Dankie vir die positiewe getuienis! Dit was 'n vreugde om julle te laat tuis voel en jou hondjie veilig te hou!
Sien julle weer!

Die Dekkers Self-Catering
Lizelle B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Wat 'n wonderlike ervaring.

Hennie Dekker is die eienaar. Jy sal ver moet soek vir 'n vriendeliker en meer gasvrye ervaring. Regtig baie goeie diens ontvang enige tyd van die dag of nag. Is ook lekker bederf by Die Dekkers.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Haai Lizelle en Connie!
Dit was aangenaam om julle en die seuns te ontmoet en te bedien en bederf! Ek is dankbaar dat julle darem 'n tuiste kon hê vir die paar dae weg van die huis af!
Shalom!

Die Dekkers Self-Catering
Ronel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Hennie Dekker is 'n besonderse gasheer. Hy het uit sy pad uit gegaan om ons en ons troeteldiere gemaklik en welkom te laat voel.

Die tweeslaapkamerwoonstel is baie netjies en goed toegerus. Daar is 'n klein stukkie gras voor die stoepie wat dit baie gerieflik en rustig maak om op die stoepie te sit en tee drink. Die meubels is netjies en gemaklik. Die woonstel was silwerskoon en vars toe ons instap. Die gordyne is pragtig en netjies. Die gasstoof is heerlik wanneer beurtkrag die hele area donker en kragloos laat. Die woonstel het baie kaste wat langtermynverblyf baie gemaklik maak. Hennie se twee wit Boerboele is baie vriendelik met gaste, maar hou alle ongewenste en ongenooide besoekers weg! Ons het heeltemal veilig gevoel by Die Dekkers. Ek kan Die Dekkers aanbeveel. Alhoewel dit nie 5-ster-luuks nie, was ons ervaring van huislike, gemaklike verblyf sesster! Deel van die positiewe ervaring is Hennie, die gasheer. Hennie is 'n merkwaardige mens. Om hom te leer ken was 'n besonderse voorreg. Baie dankie, Hennie. Jy het 'n baie moeilike tyd vir ons lekker gemaak. Mag jy en jou gesin geseënd en bederf word met Sy teenwoordigheid.

Jacqueline W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Gerieflike oornagplek.

Baie lekker gebly, Hennie is so gasvry. Sal weer daar oornag as ons in omgewing is.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Haai Jacqueline, dit was 'n vreugde om julle hier te ontvang. Ek is dankbaar julle het dit geniet!
Dankie ook vir die posetiewe kommentaar.
Hennie

Die Dekkers Self-Catering
Gail V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail V

Very welcoming and friendly host.

The rooms are very neat and tidy, with ample space. Everything you need and you feel safe. The host is very approachable and friendly. Worth the stay. We would definitely recommend Die Dekkers.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Gail. It is nice to get feedback like this. It really helps to make the experience good for future guests. Blessings.

Die Dekkers Self-Catering
Katrien En Paul S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien En Paul S

Aangenaam en gemaklik.

Baie dankie Hennie vir jou gasvryheid, ons het heerlik gebly, jy sien ons definitief weer in die toekoms!

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dankie Paul, julle was 'n vreugde en 'n seën. Kom asb weer.

Die Dekkers Self-Catering
Gideon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V

Baie gaaf.

Die diens, opvolg en blyplek was van hoogstaande gehalte. Ek was toegelaat om vroeg in te teken, wat baie gehelp het.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dit was vir my 'n vreugde Elsabé! Hoop om jou weer te sien!

Die Dekkers Self-Catering
Marisa F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa F

Netjies en baie vriendelike diens.

Naby aan Carnival City, baie maklik om daar te kom.

Pringle B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pringle B

Attentive and accommodating service, spacious rooms and good security.

We enjoyed our stay and the host was very accommodating since we were travelling with our dog. The rooms are spacious and well-equipped. We'll definitely be back.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Haai Pringle, ek is bly julle en julle hondekind het die verblyf geniet. Maak asb. weer so.

Die Dekkers Self-Catering
Carin M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Goeie ligging en gerieflik!

Die gastehuis is gerieflik geleë naby Carnival City, Big Top en Mall@Carnival. Hennie het ons vriendelik ontvang en ons deurentyd op hoogte gehou van alternatiewe reëlings t. o. v. beurtkrag. Die fasiliteit was skoon en netjies met alles wat ons kon nodig hê vir 'n gemaklike verblyf. Dit was 'n aangename verblyf!

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Haai Carin, dankie vir julle goeie terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien. Hennie

Die Dekkers Self-Catering
Irda D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irda D

Goed ingerig, baie vriendelik ontvang.

Huis is goed ingerig, gas-geiser sorg vir warm water. Liggies is verskaf om beurtkrag makliker te maak.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Haai Irda, ek is dankbaar dat julle die verblyf aangenaam gevind het. Ek hoop om julle weer hier te ontvang!
Mooi wense!
Hennie Dekker

Die Dekkers Self-Catering
Annatjie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Was baie netjies, vriendelik en gerieflik.

Ons moes verblyf naby 'n aftreeoord vir 'n 80 ste kry. Hierdie gastehuis was sommer om die draai. Ons is hartlik ontvang en het baie lekker gebly. Baie dankie vir alles!

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Baie dankie dat julle hier kom bly het Annatjie, dit was goed om julle hier te hê en julle het die woonstelle in 'n puik netjiese toestand agtergelaat.
Hoop om julle weer te ontvang.
Hennie

Die Dekkers Self-Catering
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lauren N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N

It was nice and quiet. Peaceful.

The host was very friendly. It was warm. Close to shops. Lovely, quiet neighbourhood. Spacious room.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Hi Lauren, It was good to have you here. Thank you for the good and positive review.
It was only a pleasure to make you feel at home.
Kind regards
Hennie

Die Dekkers Self-Catering
Mariette A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette A

Gasvry en netjies.

Hennie is baie gasvry en die unit is baie netjies en ons was baie tevrede. Sal vir seker weer daar bespreek.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dankie Mariette. Ek waardeer jou mooi aanprysing. Dit was goed om julle hier te hê. Maak weer so asb.
Hennie

Die Dekkers Self-Catering
Pierre J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Gemaklik en ontspanne atmosfeer.

Eenheid is goed uitgelê, skoon en netjies en baie verwelkomend. Afdak vir voertuig en genoeg spasie om nie ingeperk te voel nie. Sal die verblyf aanbeveel.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dit was aangenaam om julle hier te ontvang Pierre.
Hoop julle kom weer.
Hennie

Die Dekkers Self-Catering
Gerhardus Jb J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus Jb J

Aangenaam!

Vriendelike en hulpvaardige diens ten spyte van die feit dat ons laat arriveer het en daar vir ons gewag moes word!

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dit was regtig 'n plesier en geen probleem om te wag nie. Ons is in diens van die reisiger. Hoop om julle weer te sien.

Die Dekkers Self-Catering
Henriëtte N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte N

Baie aangenaam.

Baie vriendelike mense. Vinnig om te help met enige probleem.

Lydia D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D

Heerlik, ontspanne, rustig.

Die verblyf was heerlik, die kamers en alles smaakvol gemeubileer. Die kombuis perfek volledig. 'n Klein, intieme plekkie. Mense kan gerus daar bespreek.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie Lydia. Dit was lekker om julle hier te hê en ons doen graag weer moeite vir julle as julle weer kom. Seëngroete, Hennie.

Die Dekkers Self-Catering
Lynda H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda H

We stayed for 1 night at Die Dekkers and loved it!

Thank you, Hennie for a wonderful night at your lodge, we loved it. It was clean, neat and comfortable. Hosting was brilliant. I would recommend the lodge to anyone looking for a warm welcoming and comfortable lodging. Its a home away from home.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Glad you enjoyed the stay and you are always welcome! Our motto: "We are in the service of the traveller!"

Die Dekkers Self-Catering
Heather J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather J

It was a treat to receive such wonderful customer care and service.

A wonderful stay. Thanks!

Etienne L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne L

Conveniently located, well priced and clean.

Has all the necessary amenities.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed geleë, goeie prys en skoon.

Het al die nodige geriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het en glo ons sal julle weer sien. Sal julle graag in een van die groter eenhede wil huisves as dit beskikbaar sal wees! Mooi wense!

Die Dekkers Self-Catering
Debbie F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie F

Rustige, veilige omgewing.

Die eienaar was baie vriendelik en het ons geakkommodeer alhoewel ons laat ingeboek het en vroeg vertrek het. Baie nice woonstel.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dit was 'n plesier Debbie. Diens en tevrede gaste is vir my eerste belangrik. Ek is bly ek kon julle help.
Sterkte met julle besigheid.
Hennie

Die Dekkers Self-Catering
Rene D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D

Gerieflik, huislik.

Gerieflik, huislik, kompak.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning René, bly julle het geniet. Die Bachelor is verseker baie gerieflik en kompak en tog ruim en volledig toegerus vir selfsorg.
Sien julle weer!

Die Dekkers Self-Catering
Yvette V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Vriendelike, gerieflike, skoon en netjiese verblyf, sal dit aanbeveel!

Ons is hartlik ontvang deur Oom Hennie en was hy deurentyd beskikbaar indien daar 'n navraag sou ontstaan. Ons het heerlik gebly en het die verblyf aan al ons verwagtinge voldoen. Die eenheid waarin ons gewoon het was ruim, skoon en netjies en baie gerieflik met 'n huislike atmosfeer. Ons sal vir seker weer by Die Dekkers woon indien ons in die toekoms verblyf in die area benodig.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te hê en ons leuse is juis "In diens van die Reisiger! :-) Ek is bly julle het dit so ervaar en ons sien julle gou weer!! Seënwense, Hennie Dekker

Die Dekkers Self-Catering
Priscilla L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla L

Lekker gerieflik en stil.

Ek het baie lekker gebly ek het veilig gevoel, veral met die motoriste security hek wanneer ek laat in die aand inkom en Hennie self het altyd seker gemaak of als reg is en of ek iets kort.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Haai Priscilla, Dit was ‘n voorreg om ‘n besoeker uit daar onder by ons te kon hê. Ek is bly jy het ‘n goeie ondervinding gehad en dankbaar om vir jou die diens te kon lewer. Jy het verseker lekker gekuier by al jou bekendes en jou tyd in SA goed gebruik want jy was vroeg uit en laat terug. Ek hoop jy kon rus kry terug in Aus. Hoop om jou weer te sien. Hennie

Die Dekkers Self-Catering
Simon V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon V

Dit was great gewees.

Ek sal enige tyd weer by Die Dekkers bly. Baie goeie, warm en vriendelike diens. Sal hulle by almal aanbeveel.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dankie Simon, dit was 'n vreugde om julle te hê! Kom asb weer as julle meer tyd het dan chill julle vir twee dae! Ek sal julle baie genadig wees as dit by die betaal kom! 😊

Die Dekkers Self-Catering
Rebecca M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca M

It's the best place to visit.

See the stars.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

If you are happy, I am happy! Glad you girls had a good time. See you again soon!

Die Dekkers Self-Catering
Jillian A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian A

Value for Money. Friendly service.

Value for Money. Friendly service. Close to the Casino.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet Jilian, en ek hoop om julle weer te sien. Ons slagspreuk is juis: "In diens van die Reisiger".

Die Dekkers Self-Catering
Nardus V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus V

Skoon, aangenaam en gerieflik!

Ons verblyf by Die Dekkers was 'n absolute plesier. Hennie is 'n vriendelike gasheer, ons eenhede was skoon en netjies, die bed was baie gemaklik en die ligging onverbeterlik. Ek sal Die Dekkers aanbeveel aan enigiemand wat verblyf in die area benodig - fantastiese waarde vir geld.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dankie Nardus, dit was vir ons ook aangenaam om julle as gaste te kon hê. Dan kom goeie diens ook maklik.

Die Dekkers Self-Catering
Marisa En Pieter S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa En Pieter S

Gasvry en netjies.

Word aanbeveel vir enige gaste. Was heerlik om daar te bly, gasvry, goeie, veilige ligging. Dankie Hennie!

Antionette B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette B

Affordable, clean and well-equipped accommodation.

Lovely clean comfortable accommodation, well equipped unit with everything you could need. Excellent central location to everywhere we needed to go, very close to Carnival Shopping Centre as well as Carnival City. Hennie was a very friendly, caring and attentive host. We originally booked Flat 1, but on arrival was given a choice between Flat 2 and Flat 5. We chose Flat 2, which is more spacious but attached to Flat 1. The walls were so thin, we could hear every single sound coming from the very noisy couple in Flat 1. Thankfully they were only there for one night of our stay. There's also a crèche directly next to Flat 2. So perhaps a better option staying in Flat 5 if you'd like more peace and quiet.

Nico P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P

Heeltemal voldoende.

Baie naby Carnival City en maklik om Die Dekkers te kry.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Goeiedag Nico,

Dankie dat julle by ons kom bly het. Ek is jammer jy was bekommerd oor sekuriteit. Ons het in 36 jaar nog nooit 'n sekuriteitsbreuk gehad nie en ek sou baie graag jou bekommernis wou aanspreek as ek bewus was daarvan. Al is jy die eerste persoon om sekuriteit af te merk, maak dit tog ander mense onrustig as hulle dit lees. Ek is jammer jy het dit so beleef. Mooi loop.

Die Dekkers Self-Catering
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Doortjie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doortjie V

Gerieflik en veilig. Net wat ons wou hê.

Baie netjies en rustig. Net waarna ons gesoek het. Ons sal beslis weer en weer terugkom.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende kuier!

Die Dekkers Self-Catering
Kristy K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristy K

Wonderlik!

Baie dankie vir julle gasvryheid en netjiese plek! Sal verseker weer by julle kom oornag!

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dankie Kristy! Dit was vir ons 'n vreugde! Kom weer asseblief!

Die Dekkers Self-Catering
Willie S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Gemaklik en tuis, hartlike ontvangs en belangstelling deur die eienaar.

Die reisiger voel tuis en gemaklik hier.

Benise P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benise P

Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan inboek.

Hennie is baie behulpsaam en dit was baie lekker om daar te bly, sal weer gaan, dankie.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê! Maak asb. weer so en ons sal meer behulpsaam wees! :-)

Die Dekkers Self-Catering
Henri P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henri P

Baie gemaklik en netjies.

Hennie hulle was baie vriendelik en hulpvaardig, mens voel dadelik tuis. Woonstelle baie skoon en netjies. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Dankie Henri! Dit was lekker om julle by ons te hê en ons sien julle volgende keer! Dankie vir jou mooi opmerkings; Ons waardeer dit opreg en ons hoop om nog beter te doen soos ons leer.

Die Dekkers Self-Catering
Sonja J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J

Nog opregte, vriendlike mense

Ons het baie lekker gebly. Mense is baie gaaf. Dit is ruim en gerieflik en huislik.

Die Dekkers Self-Catering se terugvoer

Haai Sonja, ek is bly julle het lekker gebly! Maak weer so en ons maak dit vir julle nog beter!

Die Dekkers Self-Catering
Heleen B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B

Wonderlike verblyf!

Ek en my twee kinders het dit terdeë geniet om by Die Dekkers vir 'n naweek te bly. Baie vriendelike mense en baie hulpvaardig! Ek sal beslis weer kom en ook mense in kennis stel. Ek was verras om te sien hoe netjies en GROOT die eenheid was. Die kinders se speelplek was vir my twee kinders HEMELS ... Dit het hulle elke dag besig gehou! Puik. Baie dankie aan almal daar. Sien julle weer!

Nicole B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B

Clean and comfortable, it's got everything you need after your carnival show.

Clean and comfortable, it's got everything you need after your carnival show.

Quané R - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quané R

Uitstekende gasvryheid!

Dit was 'n heerlike aand se verblyf met die eienaar, Hennie Dekker, wat regtig die ekstra myl geloop het vir ons! Sy besorgdheid oor ons in die nat toestande by Carnival City, was 'n riem onder die hart!

Vicki S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki S

Ons het dit regtig geniet om daar oor te slaap.

Die eienaars was baie vriendelik en aangenaam en ook hulpvaardig sonder om indringerig te wees. Ons tydjie daar was baie kort, maar in die tyd wat ons daar was, was daar niks wat kort gekom het nie en was daar als wat ons nodig gehad het vir die tydperk wat ons daar was. Ek sal verseker weer van hulle diens gebruik maak as ek ooit weer in daardie omgewing is.

Melissa V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Great

See the stars below!

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucester-laan 80, Dalview, Brakpan, 1541, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NjU1Zjk2LTY0OGEtNGY2MC1hZGU3LTI3ZGFiODQ4NmU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 80 Gloucester Ave Dalview 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.254291823093 28.341396093255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang