Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dekkers Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Karien K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Die plekkie is gerieflik en stil. Hennie laat mens tuis voel. Baie lekker gekuier, sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Was aangenaam om julle hier te hê! Hoop nie julle volgende kuier is te vêr nie!

Monique V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netjies, gasvry, lekker. Gat uit geniet, sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Uitstekend! Kon nie beter vra nie. 100%. Die verblyf is baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly en was naby aan die saal waar die kompetisie was. Die woonstel is goed toegerus en ons het niks gekort nie. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel vir enige iemand wat op reis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dankie vir die positiewe woorde, Nicolene! Dit was lekker om julle te ontmoet en ek is dankbaar julle kompetisie het ook goed afgeloop! Ek sien julle by die volgende een! Mooi loop.

Jeanine R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Clean, cosy, safe, welcoming. Very friendly, helpful owners who make you feel at home. Very safe and centrally located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dankie baie Jeanine! Dit was 'n vreugde! Ek hoop julle is al in Australië!?

Gerhardt S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Ruim geriewe. Goed toegerus. Goed gelee. Uitstekende diens. Vriendelik. Hennie het gesorg dat ons honde-kinders lekker kan bly, braaigeriewe en ander klein versoeke dadelik aangespreek. Die eenheid was ruim, oopplan met aparte slaapkamers. Beddens is van topgehalte. Alle kombuisitems was daar. Gasstoof en lampies indien krag afgaan (Eskom, natuurlik). Baie sentraal gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Veilig en rustig0. Ons het heerlik geslaap en die plek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dit was 'n vreugde om jou hier te hê, Kathleen! Maak asb. weer so!

Stephanie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Baie aangenaam. Netjies en skoon. Vriendelike diens. Alles was baie netjies skoon en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Great guesthouse to stay. The stay was wonderful. The rooms were clean. The owner went out of his way to get the right TV channel to watch the rugby on Saturday. Very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Was baie vriendelik ontvang. Hennie het ons baie vriendelik ontvang. Hy het ons mooi verduidelik hoe die krane en alles werk voordat hy weggegaan het. Hulle was so gaaf dat ek my klein hondjie kon saamneem. Hennie het ook seker gemaak dat hy veilig agter die hek kon bly en nie kon uitkom nie. Baie dankie vir al jou moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Haai Sharon! Dankie vir die positiewe getuienis! Dit was 'n vreugde om julle te laat tuis voel en jou hondjie veilig te hou! Sien julle weer!

Lizelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Wat 'n wonderlike ervaring. Hennie Dekker is die eienaar. Jy sal ver moet soek vir 'n vriendeliker en meer gasvrye ervaring. Regtig baie goeie diens ontvang enige tyd van die dag of nag. Is ook lekker bederf by Die Dekkers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Haai Lizelle en Connie! Dit was aangenaam om julle en die seuns te ontmoet en te bedien en bederf! Ek is dankbaar dat julle darem 'n tuiste kon hê vir die paar dae weg van die huis af! Shalom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucester-laan 80, Dalview, Brakpan, 1541, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NjU1Zjk2LTY0OGEtNGY2MC1hZGU3LTI3ZGFiODQ4NmU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 80 Gloucester Ave Dalview 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.254291823093 28.341396093255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang